Leonie at home

Leonie at home Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Leonie at home, 865 Pincher Avenue Garsfonteinx 10, Pretoria.

28/03/2023

every day. 🤍

25/08/2022
22/10/2021

Weeklikse spyskaart

Ma 25 Okt 2021
Thaise groenkerrie
Rys
Spinasie
Pampoenkoekies

Di 26 Okt 2021
Frikkadelle
Rys
Gemmerpatats
Gebakte aspersies

Wo 27 Okt 2021
Kerrievarktjops
Kapokaartappels
Groentetert
Gevulde skorsies

Do 28 Okt 2021
Biefstuk
Rys
Groenbone
Pampoentert

Vry 29 Okt 2021
Bobotie en rys
Slaai

So is die eerste vrugtekoeke vir Kersfees gebak.  Nou vir die "dokter" die volgende paar weke en dan die mooimaaksessie ...
19/10/2021

So is die eerste vrugtekoeke vir Kersfees gebak. Nou vir die "dokter" die volgende paar weke en dan die mooimaaksessie voor die vertrek na elkeen se eindbestemminng.
Maak seker jy kry een deur betyds te bestel.

Laerskool Garsfontein vier Onderwysersdag op 25 Oktober. Die aanbeveling is om natuurlik te gaan en te hou by tuisvervaa...
19/10/2021

Laerskool Garsfontein vier Onderwysersdag op 25 Oktober. Die aanbeveling is om natuurlik te gaan en te hou by tuisvervaardigte produkte.
Kontak my gerus vir n letterlik lekker verrasing vir Meneer of Juffrou.

19/10/2021

Hersiende spyskaart:
Di: Oondgebakte biefstuk
Rys
Blomkool en witsous
Skorsies

Wo: Botter hoender
Rys
Groenbone
Gemmer patats

Do: Varktjops
Aartappel
Soet pampoen
Blomkool en witsous

Vry: Broccoli hoender-
gebak met rys

N gelukkige mamma wat bevoorreg is om vandag deur haar kinders bederf te word met haar verjaarsdag.
16/10/2021

N gelukkige mamma wat bevoorreg is om vandag deur haar kinders bederf te word met haar verjaarsdag.

12/10/2021

Hou hierdie spasie dop. Tyd vir vrugtekoeke is hier ...

Vingerborde op bestelling
04/10/2021

Vingerborde op bestelling

Vrydag 17 September, is weer vetkoekdag @ Pincher 865.Bestel jóú vetkoek nou om seker te maak dat jou naam op die lys is...
15/09/2021

Vrydag 17 September, is weer vetkoekdag @ Pincher 865.
Bestel jóú vetkoek nou om seker te maak dat jou naam op die lys is.
Kies tussen
Vetkoek ongevul R10
Geurige maalvleis R20
Hoender mayo R20

Whats app my met jou
bestelling

Grenadillakoek
11/09/2021

Grenadillakoek

11/09/2021

Kies tussen verskillende soorte beskuit :
Prys R55 vir 480-500

Karringmelk
Honey crunch
Pekanneut
Volgraan met neute
Volgraan
All bran

Address

865 Pincher Avenue Garsfonteinx 10
Pretoria
0060

Opening Hours

Monday 09:00 - 14:00
Tuesday 09:00 - 14:00
Wednesday 09:00 - 14:00
Thursday 09:00 - 14:00
Friday 09:00 - 14:00

Telephone

+27828200974

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leonie at home posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Leonie at home:

Share