Take 'n Bake

Take 'n Bake Hierdie is 'n produk vir die kamper, jagter, visserman, gesoute braaier en besige huisvrou.

Ons Take n Bake Bosoond.Vat hom saam as jy gaan jag, visvang Bosveld toe, see toe, sommer net by jou huis,  of  vir jou ...
14/02/2026

Ons Take n Bake Bosoond.
Vat hom saam as jy gaan jag, visvang Bosveld toe, see toe, sommer net by jou huis, of vir jou Valentyn as geskenk. Kontak ons gerus as jy wil bestel.

Take n Bake is vandag en môre by ATKV Buffelspoort.  Kom kuier en koop by ons.
06/09/2025

Take n Bake is vandag en môre by ATKV Buffelspoort. Kom kuier en koop by ons.


So sluit ons Kragdag op n hoë noot af. Baie dankie Kragdag vir die geleentheid en dankie aan elke ondersteuner wat by on...
09/08/2025

So sluit ons Kragdag op n hoë noot af.

Baie dankie Kragdag vir die geleentheid en dankie aan elke ondersteuner wat by ons gekoop en gekuier het.

Tot weersiens.

Hierdie naweek stal Take n Bake uit by Kragdag.Diamantvallei.Stalletjie 1096 PotbrodeBosoondeBroodpanneGrowwe geel meelK...
07/08/2025

Hierdie naweek stal Take n Bake uit by Kragdag.Diamantvallei.

Stalletjie 1096
Potbrode
Bosoonde
Broodpanne
Growwe geel meel

Kom kuier en koop by ons.


Dankie kyknet buite expo by Sondela vir n heerlike naweek.Burgerbou kompetissie met Jimmy s***e. Take n Bake se roosterk...
28/07/2025

Dankie kyknet buite expo by Sondela vir n heerlike naweek.

Burgerbou kompetissie met Jimmy s***e. Take n Bake se roosterkoek is gebruik vir die maak van die buns



Uitgepak en reg vir verkope!!Kyknet buite Expo by Sondela. Dit is waar jy die naweek wil wees!!
24/07/2025

Uitgepak en reg vir verkope!!

Kyknet buite Expo by Sondela. Dit is waar jy die naweek wil wees!!

Nog n gelukkige kliënt. Colleen Botes.  Dankie vir die foto's van ons veeldoellige bosoond. Ek glo wat jy gaargemaak het...
09/06/2025

Nog n gelukkige kliënt. Colleen Botes. Dankie vir die foto's van ons veeldoellige bosoond. Ek glo wat jy gaargemaak het was heerlik.

Nog n gelukkige kliënt!!Kontak ons gerus as jy ook n bosoond wil koop. Veeldoellige gebruik. Vleis, brood, koek, poeding...
08/06/2025

Nog n gelukkige kliënt!!

Kontak ons gerus as jy ook n bosoond wil koop. Veeldoellige gebruik. Vleis, brood, koek, poeding ens...

Spesiale aanbod vandag by Nampo!!Padstal stalletjie 1Ons mini oonde!!
16/05/2025

Spesiale aanbod vandag by Nampo!!
Padstal stalletjie 1

Ons mini oonde!!

Laaste dag by Nampo 2025!!Kom maak n draai by die Padstalgebou no 1. Ons mini oonde is nou op n spesiale aanbod. Terwyl ...
16/05/2025

Laaste dag by Nampo 2025!!

Kom maak n draai by die Padstalgebou no 1. Ons mini oonde is nou op n spesiale aanbod. Terwyl voorraad hou.

Nampo vreugde!!

NAMPO 2025Dit is weer sulke tyd. Ons stal by Nampo buite Bothaville uit. Kom besoek ons gerus. Ons staan by die padstal ...
13/05/2025

NAMPO 2025

Dit is weer sulke tyd. Ons stal by Nampo buite Bothaville uit. Kom besoek ons gerus. Ons staan by die padstal gebou. Stalletjie 1

Address

Pretoria

Telephone

+27837881442

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Take 'n Bake posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Take 'n Bake:

Share