Edna se Handewerk

Edna se Handewerk Cakes🍰 and Pastries🥧
Cookies🍪 and Sweet treats🧁
Themed cakes and cupcakes🎂

21/08/2024

27Julie - Die Woelige Moot Mark
Bring die hele gesin en kom kuier saam

24/07/2024
24/07/2024

Belangrike opdatering: Jopie Fees is uitgestel. Ons het sopas berig van die Jopie Fees organiseerder ontvang dat die Fees weens onvoorsiene omstandighede tot 31 Mei 2025 uitgestel is.

Ons vra omverskoning vir die ongerief wat dit mag veroorsaak, veral vir diegene wat kaartjies deur ons skakel gekoop het of kaartjies by ons gewen het. Jou kaartjies sal outomaties na die nuwe datum oorgeplaas word, maar terugbetalings sal uitgereik word indien verkies.

NB: Sing in Afrikaans was nie deel van die bestuur en organisering van die Jopie Fees nie en was eers gisteraand direk gekontak deur die organiseerder❗

Stalletjiehouers sal deur Nikki gekontak word vir alternatiewe reëlings.

Jopie Fees

24/07/2024

Die Jopie Fees wat die komende naweek sou plaasvind is nié gekanselleer nie maar slegs uitgestel. Hier is meer inligting.

Address

Die Moot
Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Edna se Handewerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category