Blom Soet

Blom Soet Cakes and Cupcakes for any occasion.

Herfs is die mooiste kleure 🍁
27/04/2026

Herfs is die mooiste kleure 🍁

Palm Sondag 🌴Mag hierdie spesiale naweek jou hart vul met vrede, hoop en nuwe geloof. Soos Jesus met nederigheid ontvang...
27/03/2026

Palm Sondag 🌴

Mag hierdie spesiale naweek jou hart vul met vrede, hoop en nuwe geloof. Soos Jesus met nederigheid ontvang is, mag ons ook leer om met liefde, sagtheid en dankbaarheid te leef.

Mag dit ’n tyd wees van stilword, refleksie en voorbereiding vir die wonder van Paasfees wat voorlê!

Hierdie was so lekker om te maak!! Oreo dipped chocolate treat!
10/01/2026

Hierdie was so lekker om te maak!! Oreo dipped chocolate treat!

Desember was BESIG! 🎂🧁Koeke en nógmaals koeke, koekies en cupcakes – alles wat lekker is!Dankie aan elkeen wat my Desemb...
10/01/2026

Desember was BESIG! 🎂🧁
Koeke en nógmaals koeke, koekies en cupcakes – alles wat lekker is!
Dankie aan elkeen wat my Desember so soet ondersteun het 💕

31/12/2025

Dankie vir ’n ongelooflike 2025!
Opgewonde oor alles wat 2026 gaan bring.
Mag dit ’n jaar wees vol seën, groei en natuurlik… baie soet goed 🧁

Blom Soet Groete
Madelein 🩷

24/12/2025

Aan al my kliënte!
Elke koekie, cupcake en koek is met liefde gemaak – maar dit is júlle ondersteuning wat alles moontlik maak. Dankie vir ’n geseënde jaar. Mag julle Kersfees vol hoop, vrede en vreugde wees!

Blom Soet vat so paar dae om net te herlaai en kosbare tyd saam my gesin en familie te spandeer!

Raai Raai Raai!! Ons het ñ wenner!! Baie geluk aan Danica wat die naaste raai reg gehad het en haar huisie ontvang het! ...
21/12/2025

Raai Raai Raai!! Ons het ñ wenner!!
Baie geluk aan Danica wat die naaste raai reg gehad het en haar huisie ontvang het!
Daar was 275 smarties op die huisie, en sy was naaste met 273!

Dankie vir almal se raai skote en ondersteuning! Die raai fondse gaan vir Oogappel Baba Sentrum 🍏

21/12/2025

Ontsettend dankbaar vir al die ondersteuning gister by die mark 🧁🤍 Julle maak my hart sommer warm!

Dankie aan al my kliente, mag julle ñ geseënde Christusfees hê en lekker huisies bou!

🎈 JIPPIE – MARKDAG TYD! 🎈21 Ficus straat, AnnlinSoet geure, vars baksels en baie lekkernye wag op jou 😋Koekies • Cupcake...
20/12/2025

🎈 JIPPIE – MARKDAG TYD! 🎈21 Ficus straat, Annlin
Soet geure, vars baksels en baie lekkernye wag op jou 😋
Koekies • Cupcakes • Klein koeke • Soetgoed • Gemmerhuis kits • Verf koekies
Moet dit nie misloop nie – sien jou daar!

Onthou Koekie mark Saterdag 20 Desember! Dit is besig hier en mooi en lekker goedjies word gemaak 🎄
18/12/2025

Onthou Koekie mark Saterdag 20 Desember!

Dit is besig hier en mooi en lekker goedjies word gemaak 🎄

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27828906352

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blom Soet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Blom Soet:

Share

Category