Montrosa kos kombuis

Montrosa kos kombuis Ek bring hoop vir hopeloses, Waar geen behoeftige siel lee hande weg stap nie, en met menswaardigheid bedien word Waar elke mens saak maak

haloo hoe gaan dit daar ek wil bietjie vra vir kos ek gee tans 300 mense kos het party dae nie genoeg vra vir hulp asb. ...
20/07/2022

haloo hoe gaan dit daar ek wil bietjie vra vir kos ek gee tans 300 mense kos het party dae nie genoeg vra vir hulp asb. mense slaap voor my hek in die reen hul bly op straat kids sit al by sopkombuis en eet ons gee ou klere vir kids warm mussies. Dis bitter koud en nat ons vra hulp asb.

Montrosa het begin so baie mense om kos te gee baie min kos straatmense 14 wat by rivier woon drie vrouens elf mans drug...
20/01/2022

Montrosa het begin so baie mense om kos te gee baie min kos straatmense 14 wat by rivier woon drie vrouens elf mans drugverslaafdes hul moet ook eet iewerste n hartseer Moeder wat huil oor haar kind en 150 mense wat in ry staan met n bakkie wat hoop daar sal nog iets oorbly vir hul

Gee elke dag 200 mense kos en meer wil kersliggies op sit maar het nie die fondse
05/11/2021

Gee elke dag 200 mense kos en meer wil kersliggies op sit maar het nie die fondse

Dankie vir elke borg wat die moontlik maak! Dit word opreg waardeer
05/11/2021

Dankie vir elke borg wat die moontlik maak! Dit word opreg waardeer

Capitec E.M.VisserRek.No. 1550160778tak code: 470010October maand die mooiste maand...... Kom ons maak ook Montrosa se m...
12/08/2021

Capitec
E.M.Visser
Rek.No. 1550160778
tak code: 470010

October maand die mooiste maand...... Kom ons maak ook Montrosa se mense se lewe mooi! Ons doen weereens 'n versoek om betrokke te raak, saam kan ons hierdie Kersfees mooi maak. Laat weet asb. Vir Bettie hoe jy betrokke kan raak.

Nog 'n maand Nader aan Kersfees. Nog 'n pleidooi om betrokke te raak. Groot asb. Help om hierdie outjies se kersfees spesiaal te maak. Ons lewe in Baie moeilike tye sonder hulp kan Montrosa nie.

Mense kyk asb na die blad, Bettie deel wat sy het maar die kindertjies Kom elke dag met groot oogies en 'n verwagting dat daar iets te ete sal wees. En soos julle almal weet begin die jaar einde se kant toe staan, Kom ons begin sommer nou al hande vat om hierdie Kersfees baie spesiaal vir Montrosa se mensies te maak, geld, dienste uitreike elke bydrae sal help as daar dalk iemand is wat die kersboom kan beplan? Asb saam kan ons 'n groot verskil maak

Capitec E.M.VisserRek.No. 1550160778tak code: 470010Mense kyk asb na die blad, Bettie deel wat sy het maar die kindertji...
15/07/2021

Capitec
E.M.Visser
Rek.No. 1550160778
tak code: 470010

Mense kyk asb na die blad, Bettie deel wat sy het maar die kindertjies Kom elke dag met groot oogies en 'n verwagting dat daar iets te ete sal wees.

Capitec E.M.VisserRek.No. 1550160778tak code: 470010HELP ASB. mense dis bitter koud en die nood by Mont Rosa is hoog, da...
15/07/2021

Capitec
E.M.Visser
Rek.No. 1550160778
tak code: 470010

HELP ASB. mense dis bitter koud en die nood by Mont Rosa is hoog, daar is niks beskikbare kos nie, en warm goed is skaars, daar is groot nood vir komberse ook, help asb.

22/06/2021
22/06/2021

Uitryk saamJCI dit was so mooi en daarna elkeen lekker bakkie Bryani

Dankie aan almal wat dit maak werk!
22/06/2021

Dankie aan almal wat dit maak werk!

Net 'n bietjie terugvoer, ons oorleef nog en sorg nog om magies vol te hou. Dankie vir Elke betrokke Borg, julle jou my ...
19/05/2021

Net 'n bietjie terugvoer, ons oorleef nog en sorg nog om magies vol te hou. Dankie vir Elke betrokke Borg, julle jou my arms in die lug 'n spesiaale dank aan Ebo vir Sondag se lekker Bryani!

Kerkdiens by Montrosa Koskombuis deur Pastoor Gideon Potgieter elk kry 2 litter koedrank vrugte pakkie en iets om te eet
05/04/2021

Kerkdiens by Montrosa Koskombuis deur Pastoor Gideon Potgieter elk kry 2 litter koedrank vrugte pakkie en iets om te eet

Address

Martin Hendry Str. 182 Elandspoort
Pretoria
0183

Telephone

084 7100009

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Montrosa kos kombuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share