03/09/2023
Pierre Van Ryneveld (Gauteng) 126 Cupcakes, 6 Piesangbrode, 48 Peanut Butter Cups en 48 Chocolate Koekies en 10 Peppermint Crisp Cups uitverkoop teen 12:30 Saterdag...
Baie dankie aan elkeen wat ons ondersteun het.....
EN baie dankie dat julle terug gekom het net om ons te laat weet dat dit die lekkerste items is wat julle nog gehad het..... Waardeer dit baie!
Sien uit na volgende jaar 😁