Geelvet Biltong Slaghuis Magalieskruin

Geelvet Biltong Slaghuis Magalieskruin Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Geelvet Biltong Slaghuis Magalieskruin, 390 Braam Pretorius Str, Magalieskruin, Pretoria.

01/10/2020

Dit lyk nou lekker!
๐Ÿฅฉ๐Ÿฅ“

Dit is onder ons aandag gebring dat iemand โ€˜n FAKE ACCOUNT gemaak het en ons page se inligting gebruik. Die wen...
12/08/2020

Dit is onder ons aandag gebring dat iemand โ€˜n FAKE ACCOUNT gemaak het en ons page se inligting gebruik.
Die wenner van die Giveaway is reeds Sondag oggend vroeg gekies!
Indien u โ€˜n โ€œnotificationโ€ ontvang dat u die wenner is, vermy dit asseblief.
Ons is besig om aan die probleem te werk.
Lekker aand ๐Ÿค—

Groete
Geelvet Biltong Slaghuis Magalieskruin span๐Ÿฅฉ

09/08/2020

Baie geluk aan ons wenner Andrinette Snyders!๐Ÿคฉ
Maak asseblief met ons kontak om verdere reรซlings te tref. 071 605 9147 ๐ŸŒธ

Ons giveaway het so goed gedoen, ons het besluit om binnekort weer een te hou!
Ons moet ongelukkig wag totdat die alkohol ban gelig is voor ons kan voortgaan met hom! ๐Ÿท

Hou die page dop! ๐Ÿฅณ

08/08/2020

VROUEDAG KOMPETISIE IS AMPTELIK GESLUIT.
Hou ons Facebook blad dop mรดre!
Baie dankie vir die ondersteuning! ๐ŸŒธ๐Ÿ˜Š
Die wenner word mรดre oggend aangekondig.๐Ÿคž๐Ÿผ
Onthou asseblief dat dit โ€˜n random giveaway is - ons gaan โ€˜n app gebruik om iemand te kies wat al 3 vereistes voltooi het. ๐Ÿฅณ

๐“ฆ๐“ฎ๐“ท ๐ŸคฉVrouedag kompetisie! Is jy โ€˜n vrou wat hou van Biltong, Gin, Blomme & lekkernye? Staan โ€˜n kans om hierdie wonderlik...
04/08/2020

๐“ฆ๐“ฎ๐“ท ๐Ÿคฉ
Vrouedag kompetisie!

Is jy โ€˜n vrou wat hou van Biltong, Gin, Blomme & lekkernye?
Staan โ€˜n kans om hierdie wonderlike hamper te wen!

Hoe wen jy?
๐Ÿคž๐Ÿผ Like ons page, Geelvet Biltong Slaghuis Magalieskruin
๐Ÿคž๐Ÿผ Share hierdie post
๐Ÿคž๐Ÿผ Tag 2 vriendinne

Wat wen jy?
๐ŸŒธ Geelvet Biltong
๐ŸŒธ Bos blomme van Nonnaโ€™s Flowershop
๐ŸŒธ Gin Ding Infusion kit
๐ŸŒธ Lekkernye - brownies & fudge

Wenner word Sondag, 9 Augustus aangekondig!
Maak seker al 3 stappe is gevolg! ๐Ÿ†

Ons wil graag dankie sรช vir die volgende besighede, u is meer as welkom om ook hulle pages te like vir oulike dinge!
GIN DING - Gin kit
Beauty by Sammy Black - Lekkernye
Nonnaโ€™s Flowershop - Blomme

๐Ÿฅณ Die giveaway moet self deur die wenner opgetel word by ons winkel, Maandag 10 Augustus.

Ons hoop om julle te sien! ๐ŸคฉSaterdag 1 Augustus. Kom proe ons nuwe produk, Wagyu! ๐Ÿฅฉ
31/07/2020

Ons hoop om julle te sien! ๐Ÿคฉ
Saterdag 1 Augustus.
Kom proe ons nuwe produk, Wagyu! ๐Ÿฅฉ

28/07/2020

Slegs 3 dae tot ons heerlike nuwe produk beskikbaar is in ons winkel!

27/07/2020

Hou gerus ons facebookblad dop vir 'n fantastiese nuwe produk wat binnekort in ons winkel beskikbaar is!

08/07/2020

DIE BESTE BILTONG IN DIE DORP!

โญ๏ธ ๐™’๐™€๐™‰๐™‰๐™€๐™ โญ๏ธBaie dankie vir almal se deelname met ons Biltong hamper! Hou ons page dop, die volgende kompetisie is om di...
06/07/2020

โญ๏ธ ๐™’๐™€๐™‰๐™‰๐™€๐™ โญ๏ธ
Baie dankie vir almal se deelname met ons Biltong hamper! Hou ons page dop, die volgende kompetisie is om die draai!

Baie geluk aan ๐˜พ๐™ค๐™ง๐™ฃ๐™šฬ€ ๐˜ฝ๐™ค๐™ค๐™ฉ๐™๐™– - jou skatting was presies in die kol (1150g).
Kontak ons asseblief om verdere reรซlings te tref! Corne Bootha

Weereens dankie vir almal, die volgende kompetisie is op pad! ๐Ÿ‘๐Ÿปโญ๏ธ

Groete
Geelvet Biltong Slaghuis Magalieskruin span.

โญ๏ธ๐™’๐™€๐™‰ โญ๏ธ Een gelukkige persoon staan die kans om hierdie lekker biltong, droรซwors & Pinotage wyn van Gd Life Wine te wen...
03/07/2020

โญ๏ธ๐™’๐™€๐™‰ โญ๏ธ

Een gelukkige persoon staan die kans om hierdie lekker biltong, droรซwors & Pinotage wyn van Gd Life Wine te wen!
Dit is die perfekte kombinasie!๐Ÿคฉ๐Ÿท

Wat moet jy doen?
โ˜๐Ÿผ ๐—Ÿ๐—œ๐—ž๐—˜ ๐™Š๐™‰๐™Ž ๐™‹๐˜ผ๐™‚๐™€- Geelvet Biltong Slaghuis Magalieskruin
โ˜๐Ÿผ ๐—ฆ๐—›๐—”๐—ฅ๐—˜ die post
โ˜๐Ÿผ ๐—ฆ๐—ž๐—”๐—ง comment op die post hoeveel gram se droรซwors & biltong d**k jy is in die hamper

๐˜ˆ๐˜“ ๐˜ฅ๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ด๐˜ต๐˜ข๐˜ฑ๐˜ฑ๐˜ฆ ๐˜ฎ๐˜ฐ๐˜ฆ๐˜ต ๐˜จ๐˜ฆ๐˜ท๐˜ฐ๐˜ญ๐˜จ ๐˜ธ๐˜ฐ๐˜ณ๐˜ฅ ๐˜ฐ๐˜ฎ ๐˜ต๐˜ฆ ๐˜ธ๐˜ฆ๐˜ฏ!
๐˜‹๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ด๐˜ฌ๐˜ข๐˜ต๐˜ต๐˜ช๐˜ฏ๐˜จ ๐˜ธ๐˜ข๐˜ต ๐˜ณ๐˜ฆ๐˜จ ๐˜ช๐˜ด ๐˜ฐ๐˜ง ๐˜ฅ๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ฏ๐˜ข๐˜ข๐˜ด๐˜ต๐˜ฆ ๐˜ช๐˜ด, ๐˜ช๐˜ด ๐˜ฅ๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ธ๐˜ฆ๐˜ฏ๐˜ฏ๐˜ฆ๐˜ณ!

โญ๏ธ Wenner word Maandag 6 Julie, 16:00 aangekondig!

โŒ Slegs persone van 18 jaar & ouer kan die hamper wen!

Dankie aan GD Life Wine wat saam ons collab het!

Address

390 Braam Pretorius Str, Magalieskruin
Pretoria

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

081 270 2592

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Geelvet Biltong Slaghuis Magalieskruin posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share