Koekies Uniek

Koekies Uniek Outydse soetkoekies, versier met Royal Icing. Kunswerkies om jou partytjie of funksie 'n unieke afronding te gee.

03/01/2020

'n Mooiste 2020 wens ek elkeen toe.
Baie baie dankie vir elke mooi kompliment en bestelling.
Om Royal icing koekies te maak, is en sal altyd een van my gróót liefdes wees. Ongelukkig neem dit ontsettend baie tyd.
My 3 kinders is in 2020 elkeen in 'n nuwe fase wat skool aanbetref. Ek wil graag beskikbaar wees vir hulle om hulle elkeen te help en te begelei.
Never say never. Ek sal laat weet as ek weer beskikbaar is vir koekie bestellings, maar wil tyd en wyl groet ek julle eers.
Ek sal wel so een keer 'n maand 'n kursus aanbied en dit dan adverteer op hierdie platform.
Koekies Uniek groete en liefde seën!

My nuwe gunsteling!....... Liewe genade ek het baie hartjies gepipe! Kyk hoe mooi het hulle op d tafel vertoon.
31/10/2019

My nuwe gunsteling!....... Liewe genade ek het baie hartjies gepipe! Kyk hoe mooi het hulle op d tafel vertoon.

Clara se koekies al d pad veilig gecourier tot in Mosselbaai.
31/10/2019

Clara se koekies al d pad veilig gecourier tot in Mosselbaai.

Oudioloog praktyk se eerste verjaarsdag!
31/10/2019

Oudioloog praktyk se eerste verjaarsdag!

Koekies weerskante versier met 'n gaatjie om 'n lintjie deur te ryg.
31/10/2019

Koekies weerskante versier met 'n gaatjie om 'n lintjie deur te ryg.

Vir d sport liefhebber.
31/10/2019

Vir d sport liefhebber.

Ooievaars koekies!
31/10/2019

Ooievaars koekies!

Mooiste mooi koekies vir 'n spesiale mamma en haar liefste klein James.
31/10/2019

Mooiste mooi koekies vir 'n spesiale mamma en haar liefste klein James.

Barbie musiek partytjie
31/10/2019

Barbie musiek partytjie

Baie spesiaal....
31/10/2019

Baie spesiaal....

Absoluut verlief op hierdie tema!
31/10/2019

Absoluut verlief op hierdie tema!

Aloha!
31/10/2019

Aloha!

Address

Pretoria
0044

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koekies Uniek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category