Langpad Koekies

Langpad Koekies Heerlike vars gebakte koekies

🍪Lekker koffie en vla koekiesR350 n emmertjie🍪 whatsapp asb 0615214905 vir bestellings
27/09/2021

🍪Lekker koffie en vla koekies
R350 n emmertjie🍪 whatsapp asb 0615214905 vir bestellings

Goeie dag!!🐰Met paasfees om die draai🐰Vat ons weer bestellings vir die week maar bestellings sal dan eers die dins wees ...
27/03/2021

Goeie dag!!

🐰Met paasfees om die draai🐰

Vat ons weer bestellings vir die week maar bestellings sal dan eers die dins wees na die paas lang naweek.

🍪🍪Heerlike varsgebakte koekies word weekliks varsgebak!🍪🍪

Maak julle bestellings vandag!!

📱Vir bestellings kan julle my whatsapp op 0615214905📱

14/03/2021

Goeie dag!

🍪🍪Heerlike VARS gebakte koekies wat jou mond sal water en dit proe soos nog🍪🍪

☕☕Wat is n lekker koppie boeretroos sonder heerlike koekies? ☕☕

Ons vat weer koekie bestellings vir die week.

Aflewerings is elke naweek en self optel van koekies kan ook gereël word.

Bestellings sluit ook elke Donderdag middag om. 17h00.

Is geleë in Sinoville.

Maak julle bestellings vandag!! Jul sal nie spyt wees nie!!

📱📱Vir bestelling whatsapp asb 0615214905📱📱

10/03/2021

Goeie more

🍪Verkoop heerlike varsgabkte koekies🍪

Ons vat nog bestellings vir die week!!

🍪Ons bestellings sluit elke DONDERDAG OM 17H00🍪

❗❗NEEM KENNIS! Aflewerings is elke naweek en self optel van bestellings kan ook gereël word❗❗

Geleë in Sinoville.

📱Vir bestellings whatsapp my asb op 0615214905 📱

Goeie more🍪HEERLIKE VARS GEBAKTE KOEKIES🍪Ons vat weer bestellings vir koekies die week wat dan die naweek afgelewer gaan...
08/03/2021

Goeie more

🍪HEERLIKE VARS GEBAKTE KOEKIES🍪

Ons vat weer bestellings vir koekies die week wat dan die naweek afgelewer gaan word en self optel van jou bestelling kan ook gereel word!

Bestellings sluit elke Donderdag middag om 17h00. Enige bestellings na donderdag word eers die opeenvolgende naweek afgelewer.

Geleë in Sinoville.

Hoop om gou van julle te hoor!

Vir bestellings whatsapp asb 0615214905

04/03/2021

Hi daar.

Verkoop heerlike varsgebakte koekies

Bestellings sluit vandag om 17h00.

Maak asb julle bestellings vandag om teleurstelling te voorkom

Aflewerings is die naweek en self optel van koekies kan ook gereel word

Vir bestellings Whatsapp asb
0615214905

Ons pryslys
02/03/2021

Ons pryslys

02/03/2021

Goeie more

Hoop dit gaan goed met almal.

🍪Verkoop heerlike varsgebakte tuisgebakte koekies 🍪

‼️NEEM KENNIS‼️ Ons vat weer vir die week bestellings vir koekies.

Aflewering is die naweek of self optel van koekies kan ook gereël word.

Maak julle bestelling vandag jul sal nie spyt wees nie!!

Hoop om gou van julle te hoor!!

Vir bestellings Whatsapp 0615214905

27/02/2021

Goeie more! Hoop dit gaan goed vandag.

🍪🍪Heerlike vars gebakte koekies🍪🍪

🍪🍪Word varsgebak en dan verpak in emmers van jou keuse🍪🍪

❗❗NEEM KENNIS: Koekies word vandag gebak dus sluit ons bestellings vandag om 15H00 ❗❗

📌📌Aflewering is more of self optel van koekies kan ook gereël word📌📌

Geleë in Sinoville.

Hoop om gou van jul te hoor.

📱📱Whatsapp 0615214905 vir bestellings📱📱

Goeie dag wil enige iemand nog koekies bestel vir die week? Bestellings sluit vandag en aflewering is die naweek. Laat w...
25/02/2021

Goeie dag wil enige iemand nog koekies bestel vir die week? Bestellings sluit vandag en aflewering is die naweek. Laat weet asb

Enige besighede wat sal belangstel om koekies te bestel?Kan my whatsapp 0615214905 as enige iemand belangstel...
23/02/2021

Enige besighede wat sal belangstel om koekies te bestel?
Kan my whatsapp 0615214905 as enige iemand belangstel...

Address

Pretoria
0002

Telephone

+27615214905

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Langpad Koekies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Langpad Koekies:

Share

Category