Die Bakhuis

Directions

Die Bakhuis Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Bakhuis, Bakery, 125 Thabo Mbeki Drive, Potgietersrus.

Ons maak Vrydag weer lekker vars cinnamon rolls, ystervarkies, piesangbrood en mosbolletjies.  Bestel asseblief voor 4 u...
03/06/2026

Ons maak Vrydag weer lekker vars cinnamon rolls, ystervarkies, piesangbrood en mosbolletjies.
Bestel asseblief voor 4 uur Donderdag middag.
Mosbolletjies R40 per pan.
Cinnamon rolls R80 per pan.
Ystervarkies R50
Piesangbrood R40

Whatsapp bestellings na 082 807 8020

Ons is weer Vrydag oop
13/05/2026

Ons is weer Vrydag oop

Whatsapp bestellings na 082 807 8020
18/03/2026

Whatsapp bestellings na 082 807 8020

18/03/2026
Gister was Nasionale Melktertdag.  Baie dankie vir almal se ondersteuning.
28/02/2026

Gister was Nasionale Melktertdag.
Baie dankie vir almal se ondersteuning.

Gelukkige kliënte.  Baie dankie vir julle ondersteuning.  Ek waardeer julle. 🙏🥰Die Bakhuis Vir bestellings whatsapp ons ...
28/02/2026

Gelukkige kliënte.
Baie dankie vir julle ondersteuning. Ek waardeer julle. 🙏🥰
Die Bakhuis

Vir bestellings whatsapp ons gerus. 082 807 8020

Ietsie lekkers voor ons sluit vir die feestyd. Bestel vroegtydig. Whatsapp 082 807 8020
07/12/2025

Ietsie lekkers voor ons sluit vir die feestyd.
Bestel vroegtydig. Whatsapp
082 807 8020

Goeiedag kliënte.  Dis weer sulke tyd. Ons sluit Vrydag, 12 Desember vir die Feesseisoen en open weer 7 Januarie 2026. B...
07/12/2025

Goeiedag kliënte.
Dis weer sulke tyd.
Ons sluit Vrydag,
12 Desember vir die Feesseisoen en open weer 7 Januarie 2026.
Beplan asseblief julle bestellings en bestel vroegtydig sodat ons voorsiening kan maak.
Ons wil almal bedank vir julle getroue ondersteuning deur die jaar. Dit was ñ moeilike jaar vol uitdagings, maar ons het dit gemaak.
Mag elkeen ñ Geseënde feestyd saam met julle geliefdes geniet.
Mag 2026 vir elkeen van julle seën en voorspoed inhou.
Bakhuis groete. 🎄

03/11/2025

Die ongelukkige waarheid van die besit en bestuur van 'n besigheid.😓
Om 'n besigheid te bestuur is regtig moeilik.😥
Wat hulle nie vir jou sê nie, is dat dit erge stres en angs kan veroorsaak, en jou geestelik dreineer tot die punt van depressie in selfs die mees ontspanne mense.
Mense sal oor jou praat, jou met ander vergelyk, jou gebruik, hulle sal jou as 'n diens beskou en nie meer 'n persoon nie.
Baie mense sal afslag verwag en mense sal jou en jou harde werk minder waardeer as 'n groot kettingwinkel of maatskappy.
Jy moet bekommerd wees oor as jy vergeet om iemand te e-pos/boodskappe terug te stuur, gaan hulle dink dit was doelbewus? Het jy hulle teleurgestel? Sal hulle dit teen jou hou? Wanneer jy in werklikheid net nie by almal se boodskappe en e-posse kan uitkom nie.
Om 'n suksesvolle besigheid te begin en te bestuur plaas ongelooflike druk op persoonlike lewens en verhoudings, waarvan baie misluk omdat daar net dikwels geen balans tussen werk en lewe is nie.
Jy moet die direkteur, die werker, die admin, die bemarkingspan, die rekenmeester, die skoonmaker wees..... Dit alles terwyl jy 'n ouer, 'n man of 'n vrou, familieondersteuning, vriend...
Daar is 'n rede waarom jy nie sien dat baie mense ná 5-10 jaar sukses behaal in klein besighede nie. As hulle suksesvol is, is hulle oorweldig.
Dit eis 'n tol. Dit is vrek uitputtend. Veral die afgelope paar jaar toe so baie buite ons beheer was.
Hier is 'n klein herinnering dat ons net normale mense is met 'n gejaagde lewens.
Wees vriendelik, wees geduldig, ondersteun klein besighede …….en hopelik sal meer van ons bybly!
Ek het dit gekopieer van 'n ander kleinsake-eienaar wat ek ondersteun!
Ondersteun asseblief klein besigheid!
kleinsakeeienaars

Jodetert Vrydae slegs op bestelling.  Bestel asseblief 4 dae vooruit. Whatsapp 082 807 8020
13/10/2025

Jodetert Vrydae slegs op bestelling.
Bestel asseblief 4 dae vooruit.
Whatsapp 082 807 8020

Address

125 Thabo Mbeki Drive
Potgietersrus
0600

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Bakhuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category