Dalene Spyseniers

Dalene Spyseniers Variety of catering and platters

Skinkborde eetgoed,verskeidenheid eetgoed en koeke
01/05/2024

Skinkborde eetgoed,verskeidenheid eetgoed en koeke

Borde eetgoed en verskeidenheid gebak
01/05/2024

Borde eetgoed en verskeidenheid gebak

Gekookte etes
01/05/2024

Gekookte etes

27/03/2024

Koekblik bederf 😍 Swartwoud-Koek - "Black Forest Cake"
5 ekstra groot eiers
310 ml suiker
200 ml water
200 ml olie
500 ml koekmeelblom
50 ml kakao
2 ml sout
5 ml koffiepoeier
20 ml bakpoeier
1. Voorverhit die oond tot 190 grade.
2. Spuit twee 24cm-laagkoekpanne liggies met Spray & Cook.
3. Skei die eiers.
4. Klits die eiergele, suiker, water en olie saam vir 5 minute.
5. Sif die koekmeelblom, kakao, sout en koffiepoeier oor die mengsel en klits weer vir 'n verdere 3 minute.
6. Vou die bakpoeier hierby in.
7. Klits die eierwitte styf en vou dit by die beslag in.
8. Verdeel die beslag tussen die twee koekpanne en bak die koek vir 30 minute.
9. Wanneer die koek uit die oond kom, maak die kante los en laat dit in die panne koud word voor dit uitgekeer word.
Nou begin ons met die Swartwoud-gedeelte van die koek.
Jy het nodig:
250 ml room, styfgeklits
400g-blikkie ingemaakte swart kersies (black cherries - ek gebruik Mayfair s'n)
Kirch (kersie-likeur)
En vir die ganache:
100 g sjokolade
125 ml room
30 ml botter, in stukkies gesny
1. Sny elke koeklaag in twee, dws jy gaan vier koeklae hê.
2. Dreineer die kersies goed en sny dit in stukkies.
3. Roer dit by die room in. Jy kan ook 'n bietjie van die Kirsch by die room inmeng, indien verkies.
4. Plaas die koeklae langs mekaar op 'n stuk waspapier op die kombuis toonbank.
5. Gooi 'n bietjie Kirch in 'n maatkoppie en sprinkel van die Kirsch bo-op elke koeklaag. (Ek het altyd Kirch in 'n spuitbottel gehad toe ek vir die tuisnywerheid gebak het - dit maak dit baie makliker.)
6. Verdeel nou die room in drie dele en skep dit op drie van die koeklae.
7. Smeer mooi gelyk en plaas die koeklae op mekaar - eindig met die koeklaag sonder enige room.
1. Maak die ganache deur die sjokolade, room en botter oor lae hitte te smelt.
2. Roer tot glad.
3. Laat die effens afkoel en gooi dit bo-op die koek.
4. Smeer die ganache na die kante toe sodat dit effens teen die kante van die koek afloop.
5. Versier die koek met groot sjokoladekrulle, gekrummelde Flake, ekstra styfgeklitste room of selfs marachino-kersies met hul stingeltjies aan.
**Verkoel die koek in die yskas as dit nie dadelik geëet gaan word nie.

www.boerekos.com

15/03/2024

21 Platters gemaak vir n begrafnis vandag

Was weer besig 😀
28/09/2022

Was weer besig 😀

Nuwe fotos :-)
26/06/2022

Nuwe fotos :-)

Sit  paar fotos op wat my elkedag besig hou.Dankie vir elkeen wat my so ondersteun al vir 26 jaar .
24/10/2021

Sit paar fotos op wat my elkedag besig hou.Dankie vir elkeen wat my so ondersteun al vir 26 jaar .

24/10/2021
Kos pakkies vir 100 mense gemaak. Beef Stew, Rys, Hoenderboudjies, Noodle en Wortel Slaai
31/07/2021

Kos pakkies vir 100 mense gemaak.
Beef Stew, Rys, Hoenderboudjies, Noodle en Wortel Slaai

Verskeie koeke:Vanilla, Wortel, Vla, Sjokelade en Caramel Koeke
30/07/2021

Verskeie koeke:

Vanilla, Wortel, Vla, Sjokelade en Caramel Koeke

Address

14 Casper Venter Street
Postmasburg
8420

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 18:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dalene Spyseniers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dalene Spyseniers:

Share

Category