Tannie Bettie's Koeksisters

Tannie Bettie's Koeksisters Fresh koeksisters daily • Polokwane & Tzaneen delivery • Order on WhatsApp

’n Baie groot DANKIE! Ons by Tannie Bettie’s Koeksisters wil net uit die diepte van ons harte baie, baie dankie sê aan e...
08/08/2026

’n Baie groot DANKIE!

Ons by Tannie Bettie’s Koeksisters wil net uit die diepte van ons harte baie, baie dankie sê aan elkeen wat ons by die verskillende markte in Polokwane kom ondersteun het.

Van die Kunsmark by Suid-Skool, tot Koraal en Ons Tuiste – julle ondersteuning, vriendelike gesigte en liefde vir ons koeksisters beteken vir ons ongelooflik baie!

Elke keer wanneer julle ’n dosyn koeksisters koop, ons kom groet, ’n foto deel of net ’n paar mooi woorde sê, help julle om Tannie Bettie’s Koeksisters te laat groei.

Ons is ongelooflik dankbaar vir elke klant, elke nuwe gesig en elke koeksister-liefhebber wat deel geword het van ons storie.

Dankie dat julle saam met ons hierdie soet reis stap!

Tannie Bettie’s Koeksisters
Net soos Ouma dit gemaak het.

Kom maak jouself mooi... en bederf jouself met 'n heerlike Tannie Bettie se Koeksister!
30/07/2026

Kom maak jouself mooi... en bederf jouself met 'n heerlike Tannie Bettie se Koeksister!

Kom geniet 'n oggend vol inspirasie, kuier en die lekkerste koeksisters!
30/07/2026

Kom geniet 'n oggend vol inspirasie, kuier en die lekkerste koeksisters!

Vandag is die dag! Kom sê hallo! 👋
30/07/2026

Vandag is die dag! Kom sê hallo! 👋

Kom soek vir Tannie Bettie's Koeksisters!
29/07/2026

Kom soek vir Tannie Bettie's Koeksisters!

13/07/2026

Hallo, ek is Hanna!

🎉 KOEKSISTER KOMPETISIE! 🎉🥮 Koop 1 dosyn koeksisters en staan 'n kans om 2 dosyn GRATIS te wen!Doen hierdie 4 stappe om ...
09/07/2026

🎉 KOEKSISTER KOMPETISIE! 🎉

🥮 Koop 1 dosyn koeksisters en staan 'n kans om 2 dosyn GRATIS te wen!

Doen hierdie 4 stappe om in te skryf:
✅ KOOP 1 dosyn koeksisters.
✅ SHARE hierdie plasing.
✅ LIKE enige een van ons sosiale media-bladsye:
Facebook/Instagram/TikTok
✅ TAG 3 vriende in die kommentaar op enige van ons sosiale media-bladsye.

🎁 Prys: 2 dosyn heerlike koeksisters!

Wenner word die 14 Julie aangekondig!

Moenie hierdie geleentheid misloop nie – koop vandag nog en staan 'n kans om te wen! 🍯✨

Bepalings en Voorwaardes:
* Bepalings en voorwaardes is van toepassing.
* Die aankoop van 1 dosyn koeksisters is gelyk aan 1 inskrywing.
* Elke bykomende dosyn wat gekoop word, tel as 'n ekstra inskrywing.
* Die prys kan nie vir kontant omgeruil of uitgeruil word nie.

09/07/2026

Address

Polokwane
0699

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tannie Bettie's Koeksisters posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category