21/02/2026
https://www.facebook.com/share/14V5Snmtn2T/
MARMITE UIE: O GENADE dis lekker!...........................................................
BESTEL ONS RESEPTE BOEK VIR R100 Waarde R249
En Kry ons Poeding Boek ter waarde van R199 Gratis.
Stuur Email Na: [email protected]..............................................................
(Braai of Pan – Smear dit oor ALLES!)
🛒 Bestanddele:
2 knoffelhuisies, fyn gedruk
1 t tiemie of gemengde kruie
2 t Marmite
1 t heuning
1 E olyfolie
2 uie, dun gesny
Vars gemaalde swartpeper na smaak
---
🍳 Metode (Pan of Braai):
1️⃣ Braai die uie
Verhit die olie in ’n pan.
Voeg die gesnyde uie by en braai tot sag en liggies bruin.
2️⃣ Verlaag hitte
Sit die hitte laer sodat die uie nie brand nie.
3️⃣ Voeg geurmiddels by
Voeg knoffel, tiemie, Marmite en heuning by.
Roer en braai tot dit lekker karameliseer.
4️⃣ Geur
Voeg swartpeper by na smaak.
---
🔥 Bedien:
Skep oor:
Braaivleis
Wors
Steak
Baked potatoes
Burgers
Roosterbrood
Kips
Of sommer net so uit die pan!
O GENADE dis lekker!