Die Heuwel

Die Heuwel Wedding & Functions - Rustic Barn Venue
(4)

Mount Zion Ministries ~ Mei 2026Hierdie Vrymakings kurses is deur Gert Du Plessis aangebied.  Ronel, dit was lekker gewe...
28/05/2026

Mount Zion Ministries ~ Mei 2026
Hierdie Vrymakings kurses is deur Gert Du Plessis aangebied.

Ronel, dit was lekker gewees om saam met jou te kon werk. Dankie vir die geleentheid♡

Ek deel 'n paar van my agter die skerm fotos wat ek geneem het tussen die naweke vanaf 8 & 15 Mei 2026.

"Welcome to our forever" ~ Brandon & Kaylie ♡25 April 2026Brandon & Kaylie het hulle trou seremonie in Philadelphia se h...
14/05/2026

"Welcome to our forever" ~ Brandon & Kaylie ♡
25 April 2026

Brandon & Kaylie het hulle trou seremonie in Philadelphia se historiese NG Kerk gehou en hulle feestelike onthaal op Die Heuwel.

Wynrooi (burgundy) word gekombineer met groen & wit vir 'n luukse troufees wat 'n rustieke warm en verwelkomende atmosfees skep.

Die troufotograwe was van dg photography.
Ek deel net my eie agter die skerm fotos.
Uitleg & afronding: Lizette van der Merwe en my heuwel span.

Blomme & dekor: Denise Crowther Lily And Lime SA

Spyskaart: Leonor Smuts Leonor's Delights: Wedding & Event Catering
Troukoek: Familie lid

Dj diens: TLC Sound Solutions

Audio Guestbook: Luxe Loop photobooth

Welkom by JC & Marlise se Pragtige Troufees op Die Heuwel, 24 April 2026Sagte blou (dusty blue) gekombineer met wit en g...
06/05/2026

Welkom by JC & Marlise se Pragtige Troufees op Die Heuwel, 24 April 2026

Sagte blou (dusty blue) gekombineer met wit en groen skep 'n sagte romantiese voorkoms & elegante, droomerige atmosfeer.

Ek deel net my agter die skerm fotos. Die trou fotograaf was 'n goeie vriend van die bruidspaar, Gordon Robertson

Dekor & blomme: Denise Crowther Lily And Lime SA

Spyskaart: Leonor Smuts Leonor's Delights: Wedding & Event Catering
Troukoek: Delicia

Dj diens: TLC Sound Solutions

Uitleg & afronding: Lizette van der Merwe en my heuwel span

Baie geluk met julle eerste huweliksherdenking, Daniel & Johanette♡Baie liefde & seën, van myself & Die Heuwel spanUitle...
03/05/2026

Baie geluk met julle eerste huweliksherdenking, Daniel & Johanette♡
Baie liefde & seën, van myself & Die Heuwel span

Uitleg, afronding & meer: Lizette van der Merwe & my span. Eerste foto, Ampics4life en verder deel ek my agter die skerm fotos.

Spyskaart: Leonor Smuts Leonor's Delights: Wedding & Event Catering
Dekor & blomme: Denise Crowther Lily And Lime SA
Dj diens: TLC Sound Solutions
Vermaak: Yellow Lemon Photobooth
Troukoek: Krummel hoekie

Hein & Chené, baie geluk met julle eerste huweliksherdenking!Baie liefde & seën, van myself & Die Heuwel spanUitleg, afr...
03/05/2026

Hein & Chené, baie geluk met julle eerste huweliksherdenking!
Baie liefde & seën, van myself & Die Heuwel span

Uitleg, afronding & meer: Lizette van der Merwe en my span - ek deel my agter die skerm fotos.
Dekor & blomme: Denise Crowther Lily And Lime SA
Trou fotograaf: Stephanie Norman Milk and Honey - Wedding and Lifestyle Photography
Spyskaart: Leonor Smuts Leonor's Delights: Wedding & Event Catering
Dj diens: TLC Sound Solutions

Die belofte van John 10:10 ♡A life of spiritual abundance, purpose, joy and eternal relationship with God.'n Lewe van ge...
29/04/2026

Die belofte van John 10:10 ♡

A life of spiritual abundance, purpose, joy and eternal relationship with God.

'n Lewe van geestelike oorvloed, doel, vreugde en 'n ewige verhouding met God.


Baie geluk met julle eerste huweliksherdenking Juan & Fanzelle♡Baie liefde en seën van Die Heuwel span.Uitleg & afrondin...
26/04/2026

Baie geluk met julle eerste huweliksherdenking Juan & Fanzelle♡
Baie liefde en seën van Die Heuwel span.

Uitleg & afronding: Lizette van der Merwe en my heuwel span. Deel net my agter die skerm fotos.

Blomme & dekor: Denise Crowther Lily And Lime SA
Spyskaart: Leonor Smuts Leonor's Delights: Wedding & Event Catering
Dj diens: TLC Sound Solutions


Western Cape Dressage Awards Evening11 April 2026Die Heuwel Venue vir 'n pragtige toekennings fees!Dankie Anlé, dit was ...
24/04/2026

Western Cape Dressage Awards Evening
11 April 2026

Die Heuwel Venue vir 'n pragtige toekennings fees!
Dankie Anlé, dit was 'n voorreg om deel van julle funksie en aand te kon wees.

Uitleg & afronding: Lizette van der Merwe en my heuwel span.
Ek deel 'n paar agter die skerm fotos.

Spyskaart: Leonor Smuts Leonor's Delights: Wedding & Event Catering

Jacques & Lisa se Romatiese Troufees opDie Heuwel ~ 10 April 2026Saliegroen (sage green) word gekombineer met sagte & na...
23/04/2026

Jacques & Lisa se Romatiese Troufees op
Die Heuwel ~ 10 April 2026

Saliegroen (sage green) word gekombineer met sagte & natuurlike kleur skakerings om 'n stylvolle, tydlose atmosfeer te skep ♡

Ek deel net my agter die skerm fotos.
Kan nie wag om Stephanie Norman, Milk and Honey - Wedding and Lifestyle Photography se fotos te sien nie

Pragtige blomme & dekor: Denise Crowther Lily And Lime SA

Spyskaart: Leonor Smuts Leonor's Delights: Wedding & Event Catering

Troukoek(e): Die Spens, Anna (Melkbosstrand)

Dj diens: TLC Sound Solutions

Violis: Elina

Uitleg & afronding: Lizette van der Merwe & my heuwel span

Baie geluk met julle eerste huweliksherdenking, Wilhelm & Deborah.  Baie liefde & seën, van myself & Die Heuwel span ♡Le...
20/04/2026

Baie geluk met julle eerste huweliksherdenking, Wilhelm & Deborah. Baie liefde & seën, van myself & Die Heuwel span ♡

Leonor Smuts Leonor's Delights: Wedding & Event Catering
TLC Sound Solutions
Lizette van der Merwe

Address

Philadelphia

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

0829615069

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Heuwel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Heuwel:

Share