Quagga Guest Rooms

Quagga Guest Rooms Quagga Guest Rooms on a citrus farm 7km from Patensie.

05/11/2023
04/11/2023

This plant is abundant in most backyards, and we cut it down without knowing it has properties capable of treating more than 10 diseases.💚
Full guide in the first comment 💬👀

05/09/2023

This week's menu for meals of the day... 04/09-10/09. Please phone to order to prevent disappointment😋

05/09/2023

Wednesday Meal is Beef Stew, rice, caramel pumpkin fritters and creamed spinach😁

30/05/2023

WIE IS JY? 'n Baie welgestelde vrou het haar motor geparkeer voor n groot winkel. Dis was ysig koud en sy het so oomblikkie stil gesit in die snoesige warmte van haar voertuig voor sy uitklim om n paar inkopies te doen. Die onderste winkel van die sentrum was 'n Koffie winkel wat allerhande heerlike eetgoed verkoop het. Die reuk van vars gebak het swaar in die lug gehang. Voor die venster van die winkel het 'n klein maer seuntjie gestaan met sy neusie vas teen die venster gedruk, besig om al die heerlike eetgoed te bekyk. Die vrou het hom dopgehou en gesien dat ten spyte van die ysige weer is die voetjies kaal, en die broekie is gelap maar net langs die lapwerk is dit deur geskif. Die hempie is dun gewas en die truitjie het duidelik alreeds jare se diens agter die rug. Sy voel hoe haar hart in haar binneste ruk en sy klim uit en stap na die seuntjie toe. "Boetman, waar is jou skoene" vra sy. ''Tannie ek het nie skoene nie''. Sy neem hom aan die hand en stap een van die groot winkels binne en koop vir hom 'n volledige stel lekker warm klere, en 'n paar dik kouse en lekker warm skoene. Na haar inkope neem sy hom weer aan die hand en stap die koffie winkel binne en bestel vir hom iets warms om te eet en drink. Hy het gesmul met die eetlus van 'n kind wat nie gewoond is aan sulke lekkernye nie. Toe hy klaar is kyk hy vir haar en vra ewe onskuldig: ''Tannie, wie is jy? Is jy God se vrou?'' ''Nee,'' antwoord sy hom, ''ek is nie God se vrou nie maar ek is een van Sy kinders''. ''Ja,'' sê hy '' ek het geweet julle moet familie wees' (GELEEN)

12/05/2023

Address

R331
Patensie
6335

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Quagga Guest Rooms posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Quagga Guest Rooms:

Share