Biki Liefde

Biki Liefde *Parys | Potchefstroom | Fochville area. *Koekies op bestelling vir elke einde van die maand

Hallooo!!Opgewonde om te sê: Bestellings vir einde April kan NOU geplaas word 😃😋🍪
10/04/2026

Hallooo!!
Opgewonde om te sê: Bestellings vir einde April kan NOU geplaas word 😃😋🍪

23/03/2026
23/03/2026

💰R250
📦5 liter emmer
🚚Reël aflewering by 073 696 8421

23/03/2026

💰R260
📦2kg
🚚Pudo locker to locker

Onthou om te bestel! Like comment en share asb!
21/03/2026

Onthou om te bestel!
Like comment en share asb!

Ons pak Maandag! Maak seker ons het jou bestelling betyd 😋🔴 Alle info is op pic 4🛻 En al die dorpe waar ons gratis aflew...
21/03/2026

Ons pak Maandag! Maak seker ons het jou bestelling betyd 😋
🔴 Alle info is op pic 4
🛻 En al die dorpe waar ons gratis aflewer is op die laaste pic....
📦 Vir die res...ons pudo locker 2 locker met liefde!

Vars tuisgebakte koekies wat jou na jou ouma laat verlang....mmmmm😋🍪Bestel sommer NOU! NAVRAE & BESTELLINGS WHATSAPP 073...
18/03/2026

Vars tuisgebakte koekies wat jou na jou ouma laat verlang....mmmmm😋🍪

Bestel sommer NOU!

NAVRAE & BESTELLINGS WHATSAPP 073 696 8421

Hi daar! Bestel NOU v eind v d maand!! 🍪Kies jou 4 gunstelinge wat ons verpak in 500g pakke en stewig & netjies in boks ...
17/03/2026

Hi daar! Bestel NOU v eind v d maand!!

🍪Kies jou 4 gunstelinge wat ons verpak in 500g pakke en stewig & netjies in boks sit teen R260. Ons pudo hom dan v jou, Locker 2 Locker! 📦

🍪Ons het ook 5 liter emmer met al 9 soorte teen R250 elk

🍪 Dan het ons 2kg boks met al 9 soorte teen R260

🍪Bestellings kan gewhatsapp word na 0️⃣7️⃣3️⃣6️⃣9️⃣6️⃣8️⃣4️⃣2️⃣1️⃣ as ook enige navrae...

🍪Onthou...dis amper skoolvakansie...sorg jou
koekblik is vol! 🍪😋

📍Kyk op die laaste pic waar ons orals gratis aflewer elke eind v d maand en waar daar optel punte is!!

Groete!🌸🍪

15/03/2026

Like & Share asb ons page! 🤩🙏🏻📍

Bestel NOU v eind v d Maand!!🛻 Lewer Gratis af  in verskeie dorpe (Sien laaste pic)💰 Betaal met aflewering📦 Ons Pudo loc...
15/03/2026

Bestel NOU v eind v d Maand!!
🛻 Lewer Gratis af in verskeie dorpe (Sien laaste pic)
💰 Betaal met aflewering
📦 Ons Pudo locker 2 locker!
🍪 Opsie 1...ons gewilde 5 liter emmers met 9 soorte R250
🍪 Opsie 2...2kg boks met 9 soorte R260
🍪 Opsie 3...pick your mix wat 4 X 500g pakke is van jou keuse van die 9 soorte teen R260
🔷️ Whatsapp bestellings en Navrae na: 073 696 8421
🤞🏻 Share like en comment asb ons page!!

Opsie 1:   5 liter emmer met 9 soorte ... R250Opsie 2:   2kg boks met 9 soorte ... R260Opsie 3:   Pick your mix...4 X 50...
14/03/2026

Opsie 1: 5 liter emmer met 9 soorte ... R250
Opsie 2: 2kg boks met 9 soorte ... R260
Opsie 3: Pick your mix...4 X 500g pakke saam verpak ... R260

14/03/2026

Vir Bestellings en Navrae...whatsapp ons!! 🤩🍪

*Parys | Potchefstroom | Fochville area. *Koekies op bestelling vir elke einde van die maand

Address

Parys
9585

Telephone

+27736968421

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Biki Liefde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Biki Liefde:

Share

Category