The Nothnagel Legacy

The Nothnagel Legacy I am a working mom and entrepreneur building extra income and flexibility through real skills, action, and sustainable online growth. 🌷

08/06/2026

Hoeveel keer het jy al dit gesê en dan gebeur dit nie?




08/06/2026

Werk jy harder as ooit… maar dis steeds net nie genoeg nie.




07/06/2026

Voel dit ook vir jou of jou salaris nie meer genoeg is nie?
- Ek was ook daar.




07/06/2026

Ek het elke maand gesê: “Volgende maand gaan beter wees…” maar dit was net nooit beter nie.




06/06/2026

Ek gaan iets sê wat dalk ongemaklik is om te hoor...




06/06/2026

Hoeveel mense wil ’n beter lewe hê… maar is doodbang om die eerste stap te vat? 😮




05/06/2026

Ek het vandag net weer besef dat ek 5 maande terug die regte keuse gemaak het !!




05/06/2026

Werk jy ook hard… maar voel dit of jy net op een plek bly?




04/06/2026

Wanneer laas het jy regtig opgewonde gevoel oor jou toekoms? 😅




04/06/2026

My hart is so seer, maar ook so trots vandag.

Dit is die grootste rede hoekom ek my eie aanlyn besigheid begin het. Ek wil meer by die huis kan wees saam met my seuntjie.

Ek wil nie sy groot oomblike mis soos vandag nie.





04/06/2026

Sê gou vir my, hoeveel keer nog? 😕




03/06/2026

Werk jy harder as ooit mar dis net nooit genoeg nie?




03/06/2026

Vandag is weer een van daai dae waar my Moeg, Moeg is !!!! 🥴😥




02/06/2026

Gaan jy tevrede wees met die lewe wat jy nou leef oor n paar jaar?

- Agh julle !! My hart. Kyk hoe oulik kyk my seuntjie na my 😍 !!!




02/06/2026

Hoeveel keer het jy al gesê volgende jaar gan dinge beter lyk vir my en beter wees & dan gebeur dit nie !!




01/06/2026

Okay !!! Kan ons net gou
eerlik wees 🫣




01/06/2026

Is jy ook een van hierdie mense 😦 !!! Ek was. 🫣




01/06/2026

Hoe stunning is dit nie hier buite nie !!! 😍
- Dankie Jesus vir nog n dag 🫶🏼




31/05/2026

Wie kan glo dat dit more Junie maand is 😕.




31/05/2026

Hoeveel mense se salaris is letterlik op na die 1ste dag ? 😦
- Ek kan nie die enigeste een wees wat in daardie situasie was nie.




30/05/2026

Werk jy jou self mors dood
moeg elke maand?




30/05/2026

My seuntjie weet net hoe om my hart te smelt 😍 !!




29/05/2026

Is jy een van daai mense wat so moeg is ?




29/05/2026

Dit is Vrydag daar buite 🥳 !!




28/05/2026

Wat as ek vir jou sê jou
hele lewe kan anders lyk
oor 6 maande ? 😬




Address

Paarl
7690

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Nothnagel Legacy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Nothnagel Legacy:

Share