kukido

kukido Home made frozen cookie dough without added preservatives and with real vanilla extract. We are available on appointment. This is how kukido came to be.

We are two working moms, each with two eager little she-bakers... always busy in the kitchen... constantly experimenting and forever wanting to bake cookies (as every princess deserves of course)! But... with time always being scarce, and producing cookie dough being a rather lengthy and potentially messy process, these fun and precious times were few and far between - until one day the penny drop

ped! Why not pre-make the cookie dough, so that whenever the unquenchable thirst for baking cookies descended, cookie dough was but a freezer away. We wish to create more memorable and fun filled moments in the kitchen with our little ones, but even more so to promote more precious family time in other homes - even when time is a little short. We believe that this product will fill many homes with delightful giggles, uninhibited displays of imagination, but above all - the warmth and fuzziness that only happy family time can bring.

01/12/2014

Baie dankie aan die personeel & ouers van Noord Eind, Aspatat, Cheeky Monkeys en Gimlaggies wat ons kukido projekte hierdie jaar ondersteun het. Dankie ook aan julle wat ons page like en ons ook so wonderlik ondersteun het. Ons sal dit baie waardeer as julle vir ons bietjie terugvoering gee. Vertel ons wat julle van ons produkte d**k en of julle enige aanbevelings het. Ons sou ook graag wou hoor of julle in ander geure sou belangstel. En nog 'n versoekie - share ons page asseblief sodat ons nog kukido ondersteuners kry! :)

19/09/2014

Moenie vergeet dat kukido die heel lekkerste aktiwiteit vir kinders en mamma's hierdie komende vakansie is nie! Ons koekiedeeg bevat slegs die natuurlikste bestanddele met geen bygevoegde preserveermiddels, kleur- en geurmiddels (soos wat meeste van ons kompetisie bevat) nie.

18/06/2014

Koekies bak is net die regte vermaak vir die skoolvakansie wat voorlĂȘ! Kontak ons asseblief as julle koekiedeeg wil koop. Die kinders en mamma's sal dit baie geniet.

08/05/2014

Kukido is trots om deel te wees van NG Gemeente Paarlberg se Gawemark wat plaasvind vanaf 23 tot 31 Mei! Kom ondersteun asb. Kukido en die ander uitstallers by hierdie mark vol kwaliteit-produkte!

08/05/2014

Duisend dankies aan Cheeky Monkeys van Noorder-Paarl en Aspatat van Wellington vir hul deelname en ondersteuning van ons eerste twee projekte! Kukido het onlangs hierdie twee kleuterskole/dagsorg sentrums genader om deel te wees van die eerste twee (en hopelik van vele meer) fondsinsamelingsprojekte. Ook hartlike dank aan die ouers sonder wie die sukses hiervan geensins moontlik sou wees nie. ###

29/01/2014

More almal! Ons is weer Saterdag by die Windmeul mark in Agter Paarl. Kom maak 'n draai! Onthou julle kan my enige tyd kontak vir deeg, ons het altyd voorraad.

11/01/2014

Hi almal! Vandag is die Windmeul Plaasmark in Agter Paarl weer aan die gang en kukido is daar. Kom maak gerus 'n draai!

11/12/2013

Ek is 16 tot 19 Desember nie in die Paarl nie, maar Samantha is die hele tyd beskikbaar as julle bestellings het. Na die 19de is ek ook die hele Kersseisoen beskikbaar. Laat weet ons net so dag of twee voor die tyd - maar kukido sal altyd beskikbaar wees. My nr is 0722857522 en Samantha se nr is 0844177931.

06/12/2013

Dankie aan Colene Rossouw vir die pragtige fotos! Ons post binnekort 'n paar....

02/12/2013

Ons het baie goeie nuus! Kukido stal Saterdagoggend by die Windmeul Plaasmark by die Windmeul Kelder in Agter Paarl uit! Ons is vreeslik opgewonde! Die mark is van 9:00 tot 12:30. Hoop om julle daar te sien.

30/11/2013

Julle - die nuwe restaurant langs Freezerland, Amoeniue, is 'n ware juweel. Ondersteun hulle asseblief! Hulle nr 021 872 3547.

30/11/2013

Aan almal wat ons gisteraand ondersteun het - baie baie dankie!! Moenie van ons vergeet nie :) Julle kan ter enige tyd bestel en by ons huise kom koop - die spesiale kerspakkies is ook nog beskikbaar.

Address

25 Rupestris Street, Groenvlei
Paarl
7646

Opening Hours

Monday 13:00 - 17:00
Tuesday 13:00 - 19:00
Wednesday 13:00 - 17:00
Thursday 13:00 - 19:00
Friday 13:00 - 19:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when kukido posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to kukido:

Share

Category