The Cake Lady

The Cake Lady Bake wedding cakes and exclusive cakes from home. In the trade for several years now and everyday is

Reg vir ValentynsnaweekBestel betyds0832649834
10/02/2026

Reg vir Valentynsnaweek
Bestel betyds
0832649834

Bestel betydsR15 elk0832649834
10/02/2026

Bestel betyds
R15 elk
0832649834

Welcome to Paarl Girl’s High school grade 8’s of 2026.  Sea 🐢
10/01/2026

Welcome to Paarl Girl’s High school grade 8’s of 2026. Sea 🐢

Laaste dag om te bestel vir Kersfees 0832649834
22/12/2025

Laaste dag om te bestel vir Kersfees
0832649834

🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄Ek het nog so paar vrugtekoeke met brandewyn gedokter , groenvye, baie glanskersies en neute te koop.  Alma...
12/12/2025

🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄
Ek het nog so paar vrugtekoeke met brandewyn gedokter , groenvye, baie glanskersies en neute te koop. Almal geweeg en geprys.
0832649834
Juanita
🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄🎄

Vrugtekoek vir KersfeesFruit Cake/ Christmas cakes. Ready to go to a new home for the Festive seasonFull of cherries, nu...
08/12/2025

Vrugtekoek vir Kersfees
Fruit Cake/ Christmas cakes.
Ready to go to a new home for the Festive season
Full of cherries, nuts , green fig preserve and brandy .
0832649834
R175/kg
Weight 600g-2kg.

Do it yourself cookie house kit. 0832649834Contact me to get one of the last boxes to treat someone special.
08/12/2025

Do it yourself cookie house kit.
0832649834
Contact me to get one of the last boxes to treat someone special.

Vrugtekoek is reg vir die Kersseisoen0832649834Almal geprys volgens hul gewig
01/12/2025

Vrugtekoek is reg vir die Kersseisoen
0832649834
Almal geprys volgens hul gewig

*0832649834*Bestellings moet asb 5 dae vooraf geplaas word*Kersfees bestellings sluit 22/12 en afhaal 24/12 @ 11am asb.*...
25/11/2025

*0832649834*

Bestellings moet asb 5 dae vooraf geplaas word
*Kersfees bestellings sluit 22/12 en afhaal 24/12 @ 11am asb.*

Gebakte kaaskoek -gewone een met vars bessie bolaag of
karamel en sjokolade bolaag
24cm -R395
28cm -R425

Wortel.appel en kaneelkoek
24cm-R390
28cm -R425

Lemon Meringue koek
24cm -R310
28cm -R340

Alle drip cakes se pryse word bepaal volgens versiering

Cup cakes -minimum van 12 per geur
Vanielje -R15,50
Sjokolade -R16,50 elk

Vrugtekoeke se pryse volgens gewig
Kersboomkoekies R15 elk.
0832649834

Seisoentyd skuif nader Maak seker jy bestel betyds jou koeke vir daardie spesiale tee of nagereg. 0832649834
10/10/2025

Seisoentyd skuif nader
Maak seker jy bestel betyds jou koeke vir daardie spesiale tee of nagereg.
0832649834

*Raai net wat*Dis verjaardagtydRaai hoe lank is The Cake Lady al in die bakbedryf?As jy die plasing deel, kry jy nog ‘n ...
28/08/2025

*Raai net wat*

Dis verjaardagtyd
Raai hoe lank is The Cake Lady al in die bakbedryf?
As jy die plasing deel, kry jy nog ‘n kaartjie in die hoed.

Net Antwoorde op hierdie plasing word in ag geneem

As daar meer as een korrekte antwoord , sal dit in hoed gegooi word , vir trekking.
Trekking vind plaas op 6 September.

Wat kan jy wen??
Een lekker gebakte kaaskoek . Jy kan dit een week na trekking afhaal in die Paarl. Vars gebak.
0832649834 vir bestellings

Ekstra vir vandag/naweekGebak met room, volroom joghurt en roomkaas, eiers en afgerond met vars bessies in seisoen 08326...
13/08/2025

Ekstra vir vandag/naweek
Gebak met room, volroom joghurt en roomkaas, eiers en afgerond met vars bessies in seisoen
0832649834
24 cm gebakte kaaskoek
Hou tot 1 week in jou yskas

Address

Pieter Wiumstraat 16
Paarl
7646

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 11:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Cake Lady posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Cake Lady:

Share