Blom Floral Bakes

Blom Floral Bakes Creating beautiful buttercream flowers that look too good to eat!

Een van my gunsteling blomme... Die protea. Elke stukkie detail met liefde gedoen om hierdie koninklike blom te maak.By ...
23/04/2026

Een van my gunsteling blomme... Die protea. Elke stukkie detail met liefde gedoen om hierdie koninklike blom te maak.
By Blom Floral Bakes glo ons dat elke mooi oomblik iets soets verdien.

Cupcakes geïnspireer deur Alice in Wonderland: Die blou van Alice se rokkie, die oranje van die Cheshire cat en gebruik ...
17/04/2026

Cupcakes geïnspireer deur Alice in Wonderland: Die blou van Alice se rokkie, die oranje van die Cheshire cat en gebruik in die allermooiste fantasie partytjie!

100 Blom cupcakes vir 'n troue en die opdrag was eenvoudig: Geen wit nie! Die kleurpalet en blomme was so romanties en '...
17/03/2026

100 Blom cupcakes vir 'n troue en die opdrag was eenvoudig: Geen wit nie!
Die kleurpalet en blomme was so romanties en 'n absolute droom om mee te werk.
So bevoorreg dat Blom Floral Bakes kon deel wees van iets so spesiaal.

Spesiale cupcakes vir 'n eerste huweliksherdenking met die oorspronklike troublomme as inspirasie. Blom Floral Bakes is ...
12/11/2025

Spesiale cupcakes vir 'n eerste huweliksherdenking met die oorspronklike troublomme as inspirasie.
Blom Floral Bakes is mal daaroor om jou idees 'n werklikheid te maak!

Bright, bold and beautiful! A box full of happiness to brighten any day... and your party.Also the first time for the ye...
04/11/2025

Bright, bold and beautiful! A box full of happiness to brighten any day... and your party.
Also the first time for the yellow daisy and I love her!

Lente is hier! Wat beter manier om dit te vier as met ons Classic Blom cupcakes. Vars, vrolik en altyd 'n gunsteling!   ...
01/09/2025

Lente is hier! Wat beter manier om dit te vier as met ons Classic Blom cupcakes. Vars, vrolik en altyd 'n gunsteling!

A showcase of all of the Luxury Blom cupcakes! Each one crafted to be as special as the moments they were created for. I...
14/08/2025

A showcase of all of the Luxury Blom cupcakes! Each one crafted to be as special as the moments they were created for. Indulge yourself or treat someone special to these beauties.

One piping tip, two totally different looks.At Blom Floral Bakes, we love getting creative! The same piping tip that bri...
26/06/2025

One piping tip, two totally different looks.
At Blom Floral Bakes, we love getting creative! The same piping tip that brings floral cupcakes to life helped create these adorable Minnie Mouse swirls.
It's a little reminder that magic often comes from seeing things differently.

Pienk was definitief die gunsteling kleur by Blom die laaste paar weke. Van sagte pastelle tot 'n helder pienk... Dié cu...
19/06/2025

Pienk was definitief die gunsteling kleur by Blom die laaste paar weke. Van sagte pastelle tot 'n helder pienk... Dié cupcakes bring sommer dadelik 'n glimlag!

Ek het die voorreg gehad om cupcakes vir 'n baie spesiale dogtertjie te maak. Die pull apart cupcake-'koek' was 'n eerst...
23/05/2025

Ek het die voorreg gehad om cupcakes vir 'n baie spesiale dogtertjie te maak. Die pull apart cupcake-'koek' was 'n eerste vir my, maar was soveel pret om te maak! Met 'n paar ekstra cupcakes vir die ouers om ook te geniet.
Die mooiste kleure, sprinkles en vlinders - genoeg om 'n glimlag op enige gesiggie te sit!

Nothing says “Thank You,” “I Love You,” “Happy Birthday,” or “Congratulations” quite like flowers — and now you can say ...
13/05/2025

Nothing says “Thank You,” “I Love You,” “Happy Birthday,” or “Congratulations” quite like flowers — and now you can say it all with a Blom posy.
Three beautifully crafted floral cupcakes, perfect for celebrating life’s sweetest moments.

Absoluut verlief op hierdie pienk en wit kombinasie! Wat 'n lekker bederf om 'n verjaarsdag mee te vier.
30/04/2025

Absoluut verlief op hierdie pienk en wit kombinasie! Wat 'n lekker bederf om 'n verjaarsdag mee te vier.

Address

Paarl
7646

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blom Floral Bakes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Blom Floral Bakes:

Share

Category