Woeker en Woel Tuisnywerheid

Woeker en Woel Tuisnywerheid Ons besigheid bestaan sedert 14 Augustus 1973 toe 'n paar vroue besluit het om 'n winkel in die
Paa

21/04/2026

Moedersdag is 10 Mei en ons is oop vir bestellings. Kom maak 'n draai en wees verseker jy het ietsie soet en sout vir die familie.

21/04/2026

Woeker & Woel is Maandag 27 April (Vryheidsdag) en Vrydag 01 Mei ( Werkersdag) oop vanaf 09:00 - 14:00

Woeker & Woel wil be open on Monday 27 April ( Freedom day) and Friday 01 May 2026 ( Worker's day) from 09:00 - 14:00

24/03/2026

Paasnaweek is om die draai en ons is nog oop vir bestellings.
Kom plaas u bestelling om teleurstelling te vermy

Easter weekend is around the corner and we are still open for orders.
Come place your order to avoid disappointment.

Aan al ons Muslim Kliënte, mag hierdie maand van Ramadan vir julle vrede en kosbare oomblike saam met familie en vriende...
18/02/2026

Aan al ons Muslim Kliënte, mag hierdie maand van Ramadan vir julle vrede en kosbare oomblike saam met familie en vriende bring.

To all our Muslim clients, may you have a blessed month of Ramadan.

Vandag merk ons As Woensdag en die begin van Lent.Ons wens al ons Christelike kliënte 'n vreedsame en introspektiewe As-...
18/02/2026

Vandag merk ons As Woensdag en die begin van Lent.
Ons wens al ons Christelike kliënte 'n vreedsame en introspektiewe As-Woensdag toe.

Today we mark Ash Wednesday and the beginning of Lent.
We wish all our Christian clients a blessed Ash Wednesday.

18/02/2026
Goeie Môre Vir verjaarsdae en spesiale geleenthede kom kry julle soet en sout by ons. Ons staan gereed om u te help. Ons...
19/01/2026

Goeie Môre

Vir verjaarsdae en spesiale geleenthede kom kry julle soet en sout by ons. Ons staan gereed om u te help. Ons is oop vir enige geleentheid so u kan bestellings kom plaas Ons help u graag

Good Morning

For special occasions and birthday you can come and get sweet an savoury here at Woeker en woel we are here to help you. You can also place orders for birthday and special occasions. We will help you always

12/01/2026

Begin die nuwe jaar met 'n besoek aan jou gunsteling winkel Woeker en Woel
Aan al ons lojale kliënte wil ons sê ons is Volstoom aan die gang.
Aan al die Matriekulante van 2025 ons wens vir julle sterkte toe met môre se uitslae en kom kry ietsie soets of souts om dit te vier
Sterkte ook aan al die kinders wat Woensdag die nuwe skooljaar begin

Kom en beproef ons 'nuwe' Wortelkoek resep😋Come and try our 'new' Carrot Cake recipe😋
07/01/2026

Kom en beproef ons 'nuwe' Wortelkoek resep😋
Come and try our 'new' Carrot Cake recipe😋

07/01/2026

Aan al ons getroue kliënte, mag elkeen 'n wonderlike 2026 ervaar en geniet‼️
To all our faithful clients, may you all enjoy and experience a wonderful 2026‼️

Address

Shop 6, 42 @ Lady Grey, Lady Grey Street
Paarl
7646

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30
Saturday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Woeker en Woel Tuisnywerheid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Woeker en Woel Tuisnywerheid:

Share

Category