Wes at Camp

Wes at Camp Wes- Handelshuis is a general dealer with old school values, a place that you can visit to buy your essentials for the home.

Wes-Handelshuis along with the sister companies, Camp Bakery and Camp Roadhouse are in the business of giving clients wholesome products with personal service. Our bakery is dedicated to delivering top quality products at exceptional value whilst our stores would like to be known for the friendly service and personal touches.

๐ŸŒบ"Spring adds new life and new beauty to all that is." ๐ŸŒผHappy Spring Day from all of us at Wes@Camp.We've got the most b...
01/09/2026

๐ŸŒบ"Spring adds new life and new beauty to all that is." ๐ŸŒผ
Happy Spring Day from all of us at Wes@Camp.

We've got the most beautiful spring flowers available in-store ๐Ÿ˜

Groot Rugby = Groot Snacks! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆMoenie honger voor die TV sit hierdie naweek nie. Wes@Camp het alles wat jy nodig het vir ...
28/08/2026

Groot Rugby = Groot Snacks! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ
Moenie honger voor die TV sit hierdie naweek nie. Wes@Camp het alles wat jy nodig het vir die perfekte snack-tafel:

โ€ข Suikerbekkie-koeksisters
โ€ข Sout- & soethappies
โ€ข Droรซwors & koue vleise

Ondersteun die Springbokke in ware styl met vars bederfies wat proe na โ€™n wen!

๐Ÿ“ 78 Van der Rietstraat, Oudtshoorn
๐Ÿ“ž 044 272 7681 | 061 450 4679

Daar is min dinge wat by 'n warm koppie koffie en 'n regte Suikerbekkie koeksister kan kom. Bros van buite, stroperig va...
25/08/2026

Daar is min dinge wat by 'n warm koppie koffie en 'n regte Suikerbekkie koeksister kan kom. Bros van buite, stroperig van binne, en presies wat jy nodig het om jou dag op te kikker! ๐Ÿ˜‹

Kom kuier vir ons by Wes@Camp en kry jou stukkie geluk.

๐Ÿ“ Waar: 78 Van der Rietstraat, Oudtshoorn
โฐ Tye: Ons is oop vanaf 07:00 tot 18:00
๐Ÿ“ž Bestellings: Skakel ons gerus by 044 272 7681 of 061 450 4679

Sien julle nou-nou vir iets lekkers!

Woensdag is Pastei de Nata-dag by Wes@Camp! Maar dit is nie al nie... Ons kaste spog ook vandag met die heerlikste varsg...
19/08/2026

Woensdag is Pastei de Nata-dag by Wes@Camp! Maar dit is nie al nie... Ons kaste spog ook vandag met die heerlikste varsgebak, perfek vir 'n lekker bederfie saam met 'n koppie koffie. En terwyl jy hier is, gryp 'n bos van ons pragtige blomme om iemand se dag (of jou eie huis!) op te helder.

Het jy al moed opgegee om โ€™n glutenvrye brood te kry wat werklik lekker is? Een wat nie soos karton proe of uitmekaar va...
17/08/2026

Het jy al moed opgegee om โ€™n glutenvrye brood te kry wat werklik lekker is? Een wat nie soos karton proe of uitmekaar val nie? ๐Ÿฅ–

Ons weet presies hoe moeilik daardie soektog is. Maar vriende, die wag is verby! Hierdie glutenvrye brood van Sublime with Lime is die antwoord. Dit is sag, propvol geur, en die perfekte basis vir jou oggend-ontbyt of daardie vinnige laat-aand toebroodjie.

Kom kry vandag nog joune en proe die verskil!

๐Ÿ“ž Bestel nou: 044 272 7681
๐Ÿ“ Besoek ons: 78 Van der Rietstraat, Oudtshoorn

Of jy nou lus is vir 'n heerlike, romerige Chicken Mayo of 'n geurige Mince vetkoek โ€” Wes@Camp sort jou vir middagete of...
13/08/2026

Of jy nou lus is vir 'n heerlike, romerige Chicken Mayo of 'n geurige Mince vetkoek โ€” Wes@Camp sort jou vir middagete of aandete! Maak jou lewe maklik (en heerlik) en kom gryp joune!

Kom kuier tussen 07:00 โ€“ 18:00
๐Ÿ“ž 044 272 7681
๐Ÿ“ฑ 061 450 4679
๐Ÿ“ 78 Van der Rietstraat, Oudtshoorn

Geen vakansiedag is 'n vakansiedag sonder 'n bederfie nie! ๐Ÿ˜‰ Het jy al ons "Lekker ou Jan" koekie probeer? Indien nie, i...
10/08/2026

Geen vakansiedag is 'n vakansiedag sonder 'n bederfie nie! ๐Ÿ˜‰ Het jy al ons "Lekker ou Jan" koekie probeer? Indien nie, is dit jou amptelike uitnodiging om vandag 'n draai by Wes@Camp te maak.

Slaan die pad, kom kry iets lekker vir die siel en geniet die rustige vakansiedag.

Kom kuier tussen 07:00 โ€“ 18:00
๐Ÿ“ž 044 272 7681
๐Ÿ“ฑ 061 450 4679
๐Ÿ“ 78 Van der Rietstraat, Oudtshoorn

Kom kry jou varsgebakte suurdeegbrood, smaaklike droรซwors, en 'n verskeidenheid van ons beste bederfies en koekies om da...
07/08/2026

Kom kry jou varsgebakte suurdeegbrood, smaaklike droรซwors, en 'n verskeidenheid van ons beste bederfies en koekies om daardie oggendkoffie nog beter te maak die langnaweek.

Of jy nou op pad is vir 'n uitstappie of net heerlik tuis wil ontspan, Wes@Camp het alles wat jy nodig het.

๐Ÿ“ž 044 272 7681 | 061 450 4679
๐Ÿ“ 78 Van der Rietstraat, Oudtshoorn

Jip dis weer sulke tyd....Net op Woensdaeโ€ฆ en dis elke happie werd ๐Ÿ‡ต๐Ÿ‡นโœจVars uit die oond, goudbruin en perfek gekaramelli...
05/08/2026

Jip dis weer sulke tyd....Net op Woensdaeโ€ฆ en dis elke happie werd ๐Ÿ‡ต๐Ÿ‡นโœจ
Vars uit die oond, goudbruin en perfek gekaramelliseer โ€“ ons Pasteis de Natas is die klein bederf waarvoor almal terugkom.

Kom kuier tussen 07:00 โ€“ 18:00

๐Ÿ“ž 044 272 7681
๐Ÿ“ฑ 061 450 4679
๐Ÿ“ 78 Van der Rietstraat, Oudtshoorn

Dis naweek en dan is alles sommer net lekkerder!Kom draai by Wes@Camp โ€“ ons het iets lekkers vir jou maag, jou gemoed, e...
31/07/2026

Dis naweek en dan is alles sommer net lekkerder!
Kom draai by Wes@Camp โ€“ ons het iets lekkers vir jou maag, jou gemoed, en jou huis. ๐Ÿฐโ˜•๐Ÿก
๐Ÿ“ Vars gebak, geurige koffie, plaasprodukte en mooi dinge wat jou hart sal laat glimlag.

Address

78 Van Der Riet Street
Oudtshoorn
6625

Opening Hours

Monday 07:00 - 20:00
Tuesday 07:00 - 20:00
Wednesday 07:00 - 20:00
Thursday 07:00 - 20:00
Friday 07:00 - 20:00
Saturday 07:00 - 20:00
Sunday 07:00 - 20:00

Telephone

+27442727681

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wes at Camp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wes at Camp:

Shortcuts

Share

Category