Crafty Kids Modimolle

Crafty Kids Modimolle Join the fun! Children at Crafty Kids become creative while having fun! Improve your motoric function and concentration in a relaxing and loving atmosphere

โค๏ธ๐Ÿ’™๐Ÿ’œ๐Ÿ’š๐Ÿงก๐Ÿ’›
13/02/2020

โค๏ธ๐Ÿ’™๐Ÿ’œ๐Ÿ’š๐Ÿงก๐Ÿ’›

15/01/2020
Ons het heerlike klasse die vakansie by Crafty Kids Modimolle! KInders welkom van alle ouderdomme. Kom laai hul af vir '...
07/11/2019

Ons het heerlike klasse die vakansie by Crafty Kids Modimolle! KInders welkom van alle ouderdomme. Kom laai hul af vir 'n tydjie terwyl jy inkopies wil doen en ek hou hul besig met pret kuns klassies! Kontak gerus vir enige navrae of om 'n klas te bespreek.๐Ÿงก๐Ÿ’š๐Ÿ’œ๐Ÿ’™โค๏ธ

Maatjie dag is altyd n hoogtepunt vir ons!! Dis soveel pret om n kuns klas saam jou maatjie te deel! โค๏ธ๐Ÿ’›๐Ÿ’œ๐Ÿงก๐Ÿ’™๐Ÿ’š
30/10/2019

Maatjie dag is altyd n hoogtepunt vir ons!! Dis soveel pret om n kuns klas saam jou maatjie te deel! โค๏ธ๐Ÿ’›๐Ÿ’œ๐Ÿงก๐Ÿ’™๐Ÿ’š

Wat is meer pret as cupcakes? Nie veel nie.....๐Ÿ˜† Kom deel saam ons in die pret hierdie Vrydag middag! Bespreek sommer va...
30/10/2019

Wat is meer pret as cupcakes? Nie veel nie.....๐Ÿ˜† Kom deel saam ons in die pret hierdie Vrydag middag! Bespreek sommer vandag al 'n plekkie vir jou kind!

18/10/2019

Quote of the week ๐Ÿ–

Wilde Diere het laasweek hul verskyning gemaak by Crafty Kids Modimolle! So trots op elkeen โค๏ธ๐Ÿงก๐Ÿ’›
16/10/2019

Wilde Diere het laasweek hul verskyning gemaak by Crafty Kids Modimolle! So trots op elkeen โค๏ธ๐Ÿงก๐Ÿ’›

Dis so warm dat ons roomys eet by Crafty Kids terwyl ons les doen! ๐ŸŒžโ˜€๏ธ๐Ÿจ๐Ÿฆ
10/10/2019

Dis so warm dat ons roomys eet by Crafty Kids terwyl ons les doen! ๐ŸŒžโ˜€๏ธ๐Ÿจ๐Ÿฆ

Wil jou kind leer hekel? Dis nou die tyd! Ons eerste hekel klas is komende Vrydag! Kontak my om plek te bespreek, daar i...
04/09/2019

Wil jou kind leer hekel? Dis nou die tyd! Ons eerste hekel klas is komende Vrydag! Kontak my om plek te bespreek, daar is slegs beperkte plek beskikbaar!

Glasverf motiewe het vrolike mobiles geword! Hierdie kids is so talentvol!!
19/08/2019

Glasverf motiewe het vrolike mobiles geword! Hierdie kids is so talentvol!!

Address

Nylstroom

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Crafty Kids Modimolle posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Crafty Kids Modimolle:

Share