Overberg Wintermark

Overberg Wintermark 'n Geskenkemark op Napier in die hartjie van die Overberg. Met kwaliteit, handgemaakte produkte teen bekostigbare pryse! Laaste week in Julie sedert 2013.

Die Overberg Wintermark vind jaarliks sedert 2013, die laaste week van Julie op Napier plaas. Kom besoek ons by die NG Kerksaal in Hoogstraat 44. Met meer as 62 uitsoek-uitstallers met kwaliteit, handgemaakte produkte teen bekostigbare pryse. Geniet van die heerlike gebak of bestel 'n wegneemete by die Teetuin. Die wins van die mark gaan vir die plaaslike Ouetehuis, Huis Klippe Drift.

Address

Hoogstraat 44
Napier
7270

Telephone

028 423 3862

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Overberg Wintermark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Overberg Wintermark:

Share