Soet Sonde

Call Directions Website Contact the business

Soet Sonde ๐Ÿ’• Sweet treats from Mosselbaai, South Africa
๐Ÿช Brookies, Blondies & Cookie Dough Bars
๐Ÿ’Œ Place orders via WhatsApp or Website!
๐Ÿ“ฆ Nationwide delivery

23/09/2026

'n Fudge sjokkelade koek weereens susksesvol gebak vir 'n verjaarsdag. Nog 'n tevrede kliรซnt. Die perfekte nagereg vir elke chocoholic.Skakel ons by 0832598260 of Whatsapps is ook welkom vir kwotasies.

22/09/2026

Die bly funny, enjoy

14/07/2026

๐ŸŒธ Dรญt is wat jy vir R600 kry! ๐ŸŒธ

'n Boks propvol varsgebakte lekkernye, met liefde gemaak en perfek om jouself te bederf of saam met familie en vriende te geniet. ๐Ÿ’›๐Ÿช

Elke bestelling word vars gebak met die beste bestanddele om seker te maak jy ontvang net die lekkerste happies. ๐ŸคŽ

๐Ÿ“ฒ Bestel vandag via WhatsApp: 062 937 8967
๐ŸŒ Of bestel maklik aanlyn by: www.soetsonde.co.za

๐Ÿšš Ons lewer landswyd!

22/06/2026

Jy Het Die Hele Week Hard Gewerk.

Jy Het Vir Almal Anders Tyd Gemaak.

Jy Het Jou Verantwoordelikhede Gedra.

Nou Is Dit Jou Beurt. โค๏ธ

Of Jy Nou Lus Is Vir 'n Brookie, Blondie Of Cookie Dough Bar... Ons Het 'n Geur Wat Jou Hart Gelukkig Gaan Maak. ๐Ÿคค๐Ÿซ

๐Ÿ“ฆ Landswye Aflewering Beskikbaar

๐Ÿ›’ Bestel By:
www.soetsonde.co.za

๐Ÿ“ฑ WhatsApp:
062 937 8967

Kyk Na Die Video Vir Al Ons Geure En Pryse. ๐Ÿ’•

10/06/2026

Elke soettand het daai EEN ding wat hulle oortuig... ๐Ÿช๐Ÿคค

Wat is joune? ๐Ÿ‘‡





25/05/2026

๐Ÿชโœจ ROOMWELPIE KOEKIE STAFIE โœจ๐Ÿช

Kyk net hoe word hierdie sonde laag vir laag saamgestelโ€ฆ ๐Ÿค

Taai koekiedeeg, propvol romerige Milkybar-stukkies en gladde wit sjokoladeskyfies wat stadig op jou tong smelt met elke happie. Dis sag, soet, ryk en gevaarlik verslawend ๐Ÿ˜ฎโ€๐Ÿ’จ

Hierdie is nie net โ€™n koekiestafie nieโ€ฆ dis daai โ€œek vat net een happieโ€ wat eindig met jou wat die hele boks beskerm soos jou eerstegebore kind. ๐Ÿ˜ญ๐Ÿซ

As jy lief is vir wit sjokolade, gooey koekiedeeg en daai warm, huislike gevoel met โ€™n bietjie chaosโ€ฆ dan gaan Roomwelpie jou hart steel. ๐Ÿค

๐Ÿ“ฆ Ons ship landswyd!
๐Ÿ“ฒ Bestel op WhatsApp: 062 937 8967
๐ŸŒ Of bestel op www.soetsonde.co.za

04/05/2026

Die perfekte bederf vir Mammaโ€ฆ of vir jouself ๐Ÿ˜๐Ÿ’

Hierโ€™s wat jy ontvang in โ€™n Groot Boks ๐Ÿช๐Ÿซ

Met liefde gepak, vars en vol geur ๐Ÿค

Ons lewer landswyd ๐Ÿšš

Bestel by www.soetsonde.co.za
Of WhatsApp my op 062 937 8967 ๐Ÿ’ฌ

Gebruik MAMMA10 vir 10% AF ๐Ÿ’
Net Vanaf 1โ€“10 Mei โฐ

28/04/2026

Moedersdag kom vinnigโ€ฆ en hierdie jaar wil ons dit net โ€˜n bietjie meer spesiaal maak ๐Ÿ’•

Jou ma verdien soveel meer as net blommeโ€ฆ sy verdien iets wat haar laat glimlag, iets wat sy kan geniet, iets wat wys hoe lief jy haar het ๐Ÿฅบ๐Ÿง

Hierdie box is gemaak met soveel liefde โ€” vir daardie klein oomblikke wat groot beteken ๐Ÿ’—

Gebruik kode MAMMA10 vir 10% af (1โ€“10 Mei) ๐ŸŒธ

Jy kan bestel op: www.soetsonde.co.za of WhatsApp my direk op 062 937 8967 ๐Ÿ’Œ

Bederf jou maโ€ฆ sy verdien dit ๐Ÿค





13/04/2026

Ek weet ek is bietjie laat ๐Ÿ˜ญ๐Ÿซ maar hier is ek besig om ons 3000 follower giveaway wenner op Tiktok Mariska Briggs se boks te pakโ€ฆ wat sy intussen al ontvang het ๐Ÿ’—โœจ

Elke boks word met soveel liefde gemaakโ€ฆ en hierdie een was ekstra spesiaal ๐Ÿซถ๐Ÿช

Ek hoop jy het elke happie GENIET ๐Ÿ˜

๐Ÿ’ฅ EN goeie nuusโ€ฆ ons doen dit WEER! ๐Ÿ’ฅ

Ek is nou besig met โ€™n:
๐Ÿ‘‰ 100 bestellings giveaway ๐Ÿ‘€๐Ÿ”ฅ

Elke keer as jy bestel:
โœ” Enige grootte Mix & Match boks
โœ” OF โ€™n Mystery Boks

๐Ÿ‘‰ gaan jou naam in die trek ๐Ÿ˜

๐ŸŽ PRYS:
โ€™n Groot boks met enige 6 treats van jou keuse ๐Ÿ˜ญ๐Ÿซ

โš ๏ธ Moenie uitmis nieโ€ฆ jou naam kan die volgende wenner wees ๐Ÿ‘€

๐Ÿ“ฑ Whatsapp om te bestel: 062 937 8967 ๐Ÿ’Œ

Hoe om te bestel by Soet Sonde ๐Ÿซ๐Ÿ‘‡Dis makliker as ooit om jou gunsteling treats te kry ๐Ÿ˜๐Ÿ‘‰ Stap 1: Kies jou boks๐Ÿ‘‰ Stap 2: ...
08/04/2026

Hoe om te bestel by Soet Sonde ๐Ÿซ๐Ÿ‘‡

Dis makliker as ooit om jou gunsteling treats te kry ๐Ÿ˜

๐Ÿ‘‰ Stap 1: Kies jou boks
๐Ÿ‘‰ Stap 2: Kies jou geure (of laat ons jou verras ๐Ÿ˜‰)
๐Ÿ‘‰ Stap 3: Plaas jou bestelling

๐Ÿ“ฑ Whatsapp: 062 937 8967
๐ŸŒ Of bestel op ons webwerf

Beperkte bokse beskikbaar per week ๐Ÿ‘€

Moenie uitmis nie!

Whatsapp my en ek stuur vir jou die menu ๐Ÿ’Œ

Address

Dana Bay
Mossel Bay
6510

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27621367723

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Soet Sonde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Soet Sonde:

Shortcuts

Share

Category