Koffie Lapa

Koffie Lapa Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Koffie Lapa, industrieweg 29, Mossel Bay.

Kom en geniet n Lekker latte in ons Koffieshop Gelee in Toucan Materiaal en Wol Ons maak ook ons spasie oop vir groepe ,...
23/02/2026

Kom en geniet n Lekker latte in ons Koffieshop
Gelee in Toucan Materiaal en Wol

Ons maak ook ons spasie oop vir groepe ,hekel geselsies en soveel meer

Ons spasie te bespreek kontak ons gerus direk op Whatsapp 0825459589

πŸ“ 29 Industrie Rd, Voorbaai, Mossel Bay, 6500

Maandag patroon Hier is n lekker mans trui.Vandag gee ons meer as 8 opsies om van te kies,alles is skakerings van groenI...
29/08/2022

Maandag patroon

Hier is n lekker mans trui.
Vandag gee ons meer as 8 opsies om van te kies,alles is skakerings van groen

Inbox,comment of wattsapp direk na 082 545 9589
Ons courier ook landwyd.
Lekker week aan almal

Ons vekoop nou vetplante ookKom loer gerus
04/03/2022

Ons vekoop nou vetplante ook
Kom loer gerus

Ons verkoop nou koffiepakke ook!En sussie geniet die koffieshop baie Hier is lekker milkshakes,en pannekoek en vele meer...
12/11/2021

Ons verkoop nou koffiepakke ook!

En sussie geniet die koffieshop baie
Hier is lekker milkshakes,en pannekoek en vele meer vir die kinders ook ,kom maak gerus n draai

Hier het ons vandag ons tee op die rakke Asook uitgedroogte vrugte en oranges Carmien is van die lekkerste tee wat ek al...
09/11/2021

Hier het ons vandag ons tee op die rakke
Asook uitgedroogte vrugte en oranges

Carmien is van die lekkerste tee wat ek al Geproe het
As jy nog nie het nie,kom gerus en kry jou boksie vandag nog

Ons het lank gewag en is steeds in wording die veranderinge hierOns verkoop nou Tuisgaakte  Jam.Asook lekker Spices vir ...
04/11/2021

Ons het lank gewag en is steeds in wording die veranderinge hier

Ons verkoop nou Tuisgaakte Jam.
Asook lekker Spices vir enige ete.

Dan natuurlik die lekkerste beskuit ,Bospoort wat altyd n wenner is saam n lekker koppie koffie.

Hou asb ons blad dop daar is nog groot dinge oppad.

Kom loer gerus en drink n lekker koffie

Kom en geniet jou groen melkskommelGroen vir die bokke!!!Saam met n lekker biltong of just meaty pizzaOns sit die rugby ...
21/09/2019

Kom en geniet jou groen melkskommel
Groen vir die bokke!!!

Saam met n lekker biltong of just meaty pizza
Ons sit die rugby op vandag,
Dan kan vroulief lekker materiaal en wol koop,terwyl die manne die Bokke ondersteun

Lekker naweek aan almal,hoop om julle te sien

πŸ‰πŸ†πŸ‰πŸ†πŸ‰πŸ†πŸ‰πŸ†πŸ‰πŸ†πŸ‰πŸ†πŸ‰πŸ†πŸ‰πŸ†

Hwerlike lente aan almal op ons page!πŸ‚πŸ‚πŸ‚πŸ‚πŸ‚πŸ‚πŸ‚πŸ‚πŸ‚πŸ‚πŸ‚πŸ‚Hoop dis n pragtige maand vir julle🍁🍁🍁🍁🍁🍁🍁🍁🍁🍁🍁🍁
01/09/2019

Hwerlike lente aan almal op ons page!

πŸ‚πŸ‚πŸ‚πŸ‚πŸ‚πŸ‚πŸ‚πŸ‚πŸ‚πŸ‚πŸ‚πŸ‚

Hoop dis n pragtige maand vir julle

🍁🍁🍁🍁🍁🍁🍁🍁🍁🍁🍁🍁

tropical en Hawaiian pizza's Kom try ons lekker pizza's 🏡🏡🏡
24/08/2019

tropical en Hawaiian pizza's

Kom try ons lekker pizza's 🏡🏡🏡

12/07/2019
12/07/2019

Koffie Lapa sal vandag die 12de vanaf 2uur geluit wees weens persoonlike redes.
Jammer vir ongerief!
Lekker daggie en geniet die naweekβ˜•β˜•β˜•

Hier was dinsdag middag n lekker groep dames wat die middag so gesellig gemaak het.Hulle groep se naam is Sunshine Ladie...
28/06/2019

Hier was dinsdag middag n lekker groep dames wat die middag so gesellig gemaak het.
Hulle groep se naam is
Sunshine Ladies.
Hier het van hulle mekaar vir die eerste keer ontmoet en het omtrent lekker gekuier😁😁

Address

Industrieweg 29
Mossel Bay
6500

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:30
Tuesday 09:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 16:30
Saturday 09:00 - 12:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koffie Lapa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share