22/07/2020
Die Koekie Kardoesie is weer Saterdag op hulle pos by die Hartenbos Boeremark. Kom smul aan ons heerlike tuisgebakte koekies en beskuit, net soos ouma dit gemaak het. Van Gemmer en Koffie koekies tot Hertzoggies!
Indien jy in die Mosselbaai-area is en nie by die mark kan uitkom nie, kan ons nog steeds 'n plan maak om vir jou af te lewer. Kontak of WhatsApp gerus vir Janine by 0832291178.