Emma's Kombuis

Emma's Kombuis Rusks: Diabetic rusks, Digestive rusks, Boerbeskuit, etc. Sweet Treats: Homemade Fudge, Brownies, Rice Krispy Cookies, Date Balls. and variety of Pies.

Lekkerste Somermark in Bonnievale!!!!!Emma se stalletjie..kom geniet saam!!
05/11/2020

Lekkerste Somermark in Bonnievale!!!!!
Emma se stalletjie..kom geniet saam!!

Markus 6:40-44 "Die mense het in groepe van honderd en in groepe van vyftig gaan sit. Toe het Hy die vyf brode en die tw...
08/03/2017

Markus 6:40-44 "Die mense het in groepe van honderd en in groepe van vyftig gaan sit. Toe het Hy die vyf brode en die twee visse geneem, na die hemel opgekyk en die seën gevra. Daarna het Hy die brood gebreek en dit vir sy dissipels gegee om aan die mense voor te sit. Hy het ook die twee visse onder hulle almal verdeel. Al die mense het geëet en genoeg gekry. Hulle het nog twaalf mandjies vol bymekaargemaak van die stukke brood en die vis. En die mans wat van die brood geëet het, was vyf duisend."

HOMEMADE pies!!!  (Literally everything about it)A recipe put together from the best 'boereraad'.Feel free to make an or...
22/02/2017

HOMEMADE pies!!! (Literally everything about it)

A recipe put together from the best 'boereraad'.

Feel free to make an order, big or small!
Just leave me a message, email or inbox and I will come back to you.

The term for my BROWNIES:A taste of heaven, Lekkerlicious and just a quick Warning: it is addictive (within the first 'l...
20/02/2017

The term for my BROWNIES:
A taste of heaven, Lekkerlicious and just a quick Warning: it is addictive (within the first 'lick') ;)

Prepare your pallet to be blown away!!

'n Boerbeskuitjie maak mooi.Hy hou die ou mense se monde besigGaan sit nie 'sommer' op die heupeEn sy stink, is wat maak...
06/02/2017

'n Boerbeskuitjie maak mooi.
Hy hou die ou mense se monde besig
Gaan sit nie 'sommer' op die heupe
En sy stink, is wat maak dat hy so lekker proe ;)
So ruk jouself reg en word wakker.
En gaan bederf jouself met 'n pakkie of 3!!

'n Beslag bestaan uit 15ml suiker = Tonne liefde ;)

Vanuit die Paarl word ek verras met 'n foto van 'n groep wat my Dadelballetjies GENIET!! Dankie vir die vrolike foto jul...
27/01/2017

Vanuit die Paarl word ek verras met 'n foto van 'n groep wat my Dadelballetjies GENIET!! Dankie vir die vrolike foto julle klomp.

BIG HOMEMADE variety in flavour and size of rusks, treats and pies. If you have a shop, deli, restaurant, big empty cabb...
26/01/2017

BIG HOMEMADE variety in flavour and size of rusks, treats and pies. If you have a shop, deli, restaurant, big empty cabbert, etc. and are looking for homemade products. Just contact me and I will love to help.

"Baking is like love, it should be entered into with complete abandon or not at all."

Address

Kortstraat 1
Moorreesburg
7310

Telephone

0728748323

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Emma's Kombuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Emma's Kombuis:

Share