Sweet Cakes

Sweet Cakes Jou soektog is verby!Bestel vandag nog jou spesiale koek/cupcakes vir ñ spesiale geleentheid!Gratis

Happy birthday! Specially by in the Sweet Cakes kitchen
01/05/2026

Happy birthday!

Specially by in the Sweet Cakes kitchen

Inseëning van kleine Autum.
10/03/2026

Inseëning van kleine Autum.

Vandag se bestelling
15/02/2026

Vandag se bestelling

11/02/2026
Vandag se bestellings
31/01/2026

Vandag se bestellings

02/12/2025

Hello julle! Die jaar was ek nie baie aktief op by blad nie, maar ek het ñ paar koeke gedoen. Volgende jaar wil ek weer volstoom begin bak so plaas vroegtydig julle bestellings.

Baie dankie vir elke bestelling wat julle die jaar geplaas het!

Geniet die fees seisoen en wees veilig.

Blessings!

Kliënt wat in die Kaap woon en jaarliks by my bestel as hulle by Avalon Springs kom vakansie hou se bestelling vir 2025
03/08/2025

Kliënt wat in die Kaap woon en jaarliks by my bestel as hulle by Avalon Springs kom vakansie hou se bestelling vir 2025

In my lewe sal ek NOOIT weer vir die mense enige vorm van diens lewer nie! Hulle was ongelukkig oor daar net 1 kleur blo...
03/08/2025

In my lewe sal ek NOOIT weer vir die mense enige vorm van diens lewer nie! Hulle was ongelukkig oor daar net 1 kleur blom op die koek is - wat nie akkuraat is nie - toe stel ek vars blomme voor. Die blomme is vooraf af geneem en foto gestuur vir goedkeuring. Ek betaal toe uit my sak R 240 vir die blomme want hulle gaan mos nou die uitstaande geld van koek betaal.....net om op die ou end nie my ander geld te kry nie.

Hulle sê mos Fool me once- shame on you. Fool me twice - shame on me.

Duur les want ek glo mos altyd die beste in mense.....never again!

Address

Montagu
6720

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sweet Cakes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category