20/03/2017
Donuts en cupcakes kan versier word deur alle ouderdom kinders by Amora voelpark. Ons is nou elke dag oop en kinders kan hulself kom geniet. Klassies word opk aangebie. Bak en brou en kuns klassies nou slegs R300 per maand. Bring gerus u kinders om die fyn motoriese spiere te ontwikkel.