18/12/2024
Hi daar! Ons maak nou ook heerlike **knoffel Paninis**, 6 paninis vir net **R35**. π₯ Ons bak steeds die vars **ciabatta brode**, 2 vir **R30**! Maandag tot Vrydag - Slegs geselekteerde Saterdae.
π² Plaas jou bestelling via WhatsApp voor **11:00** en kom haal dit in Kanonkop na **14:00**. Beperkte hoeveelhede daagliks beskikbaar, so moenie uitmis nie!