Groovy Cakes & Cupcakes

Groovy Cakes & Cupcakes Hi daar almal.Ek het nou begin met my besigheid.Groovy Cakes & Cupcakes. Mak die lekkerste koeke,Terte,Koekies,En nog vele meer.

My pryse is bekostigbaar en julle sal glad nie spyt wees nie.

18/04/2013

Hi almal wat my ken en die wat my nog nie ken nie. Ek maak troukoeke,cupcakes,doopkoeke en verjaarsdag koeke. My besigheids kaartjies is by plekke uitgedeel en vir dames sowel as mans gegee. Groovy cakes vir die wat nog nie weet nie.ek sien uit na uitdaggings en kanie wag om van julle te hoor nie. 0835897400 Jean-marie kontak my as jy n afspraak wil reel. kan na ure ook help geen probleem nie

20/01/2013

Goeie dag almal. Valenteins dag is weer om die draai en om iets vir jou geliefde vrou verloofde , man of net n vriend/in te maak is dit nou die regte tyd. Ek maak sjokolade,cupcakes en koeke. Bbm my 2707C67C /0835897400. bestel vroegtydig.. Dankie vir julle ondersteuning

Verjaarsdag koek vir Januarie 2013
25/12/2012

Verjaarsdag koek vir Januarie 2013

25/12/2012

Die wat n bestelling wil plaas vir koeke cupcakes en nog vele meer Bbm pin 2707C67C

23/12/2012
23/12/2012

Hi daar almal> ek maak Troukoeke Verjaarsdag koeke en nog vele meer. Vir n afspraak om solank jou troukoek of verjaarsdag koek te bestel kan julle my kontak. Ek maak ook doopkoeke,verlowings koeke en nog vele meer.

Address

Middelburg
1050

Opening Hours

Monday 09:00 - 21:00
Tuesday 09:00 - 21:00
Wednesday 09:00 - 21:00
Thursday 09:00 - 21:00
Friday 09:00 - 21:00
Saturday 09:00 - 21:00
Sunday 09:00 - 21:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Groovy Cakes & Cupcakes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Groovy Cakes & Cupcakes:

Share