25/08/2018
Middag almal. Eerstens wil ek dankie sê vir almal se ondersteuning van the The baking bee.
Ek is nou ook n nuwe agent vir Avon en ek wil vra as daar enige een van julle is wat Avon wil bestel dat julle my sal ondersteun, ek sal dit baie waardeur. Loer gerus na hierdie online brochure en laat weet my wat ek vir julle kan bestel. Bestellings vir Augustus moet teen vrydag middag 12 uur op die laaste geplaas word. Ek gaan ook n whatsApp groep en page ook stig waar ek elke maand die brochures sal stuur laat weet as julle wil deel wees van die groep. Dankie byvoorbaat vir al julle ondersteuning.
Bestelling sal by my afgehaal moet word in Golfpark Meyerton.
We are very excited to launch, your first FULL Avon IM brochure. To get your August orders in fast and conveniently!
Introducing our first 2-in-1 Fragrance, Eve Duet, and all our August offers in Skincare, Make-up and Fashion.