Iets van Alles

Iets van Alles Lekker Tuisgebak
Ingelegte Produkte
Gevriesde Produkte
Platters vir Funksies
Arts & Crafts Hoekie
On

26/02/2018

Jul moet kom inloer lekker regte boere beskuit droe vrugte tuisgemaakte lekkers en snaakse konfeite baie lekkers en geskenkies.

21/02/2018

Kom kyk gerus vanaf die 1 Maart gaan daar baie veranderinge wees. Ons gaan nou n vars blomme winkel ook he waar jy enige iets kan kry vir enige geleentheid. Skoonmaak produkte en iets vir die soet tande. Ek maak nog steets platters soet en sout vir enige funksies. Ek doen ook troues vir 70 mense vir n bedrag van 35000.00 alle basiese goed en verskaf ook n baie mooi venue. Probeer my gerus jy sal nie terleur gestel wees nie.

01/12/2017

Ek gaan kos maak van jou keuse vir die kers tyd kom in n plaas jou bestelling. Platters, soet en sout bruin poeding, enige slaaie na jou keuse

20/11/2017

GOEIE DAG ALMAL , EK MAAK BAIE OULIKE VERJAARSDAG KOEKE VIR N R300-320 VAN JOU KEUSE.

EK MAAK OOK ENIGE IETS OP BESTELLING NES JUL DIT WIL HE VERAL NOU VIR DIE KERSTYD WAT VOORLE ENIGE SOUT EN SOET PLATERS NA JULE KEUSE KAN DIT DIE 24ST OPTEL KOM SIEN MY GERUS.

13/10/2017
Foto's van vandag se opening. Kinders het die cup cake kompetisie vreeslik geniet.
07/10/2017

Foto's van vandag se opening. Kinders het die cup cake kompetisie vreeslik geniet.

06/10/2017

06/10/2017

Kom loer in die 7de Oktober by Iets van Alles - 80 Pierneef Str, Madre Sentrum, Meyerton.

06/10/2017
Ons is opsoek na dames wat vir ons allerhande lekker goed kan bak asook dames wat baie kreatief is en kuns goedjies maak...
03/10/2017

Ons is opsoek na dames wat vir ons allerhande lekker goed kan bak asook dames wat baie kreatief is en kuns goedjies maak. Kontak ons asb.

Address

Meyerton

Telephone

0790348654

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Iets van Alles posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share