14/10/2026
Heerlike tuisgebak beskikbaar op bestelling. Cupcakes, Terte, Groot Koeke, Mini cakes, Quiches en vele meer! En dan my 'signature' gebak, die beste wortelkoek in die Vaal Driehoek! Ek is geleë in Golf Park Meyerton. Kontak Anita op 079 493 2468 om jou bestelling te plaas of vir die volledige pryslys.