Mari's Kitchen

Mari's Kitchen While being a Nurse, I made the decision to get a job with better hours to be with my family, and I

Sjoe wat n naweek! 20kg beskuit done and dusted en nou begin ek weer van voor af om op te vang met winkel voorraad by He...
29/04/2026

Sjoe wat n naweek! 20kg beskuit done and dusted en nou begin ek weer van voor af om op te vang met winkel voorraad by Hemelnektar van Nicolene Steenkamp Immelman. My beskuit is ook nou beskikbaar by Toeka Domaine Brahms Restaurant, gaan loer gerus in dis so mooi daar met hope speelplek vir die kinders!

Ek neem steeds direkte bestellings, WhatsApp my net 🙂

Karringmelk beskuit R50/500g
Gesondheidsbeskuit R75/500g
Gemmerkoekies 5 medium grootte koekies vir R30
Millionaire's Shortbread R30 n stafie

*Pryse verskil by Hemelnektar en Toeka

Kontak my gerus vir bestellings, ek lewer gratis af in Wellington, ek vra wel vir n minimum van 2-3 dae tyd omdat ek al my beskuit vars bak volgens bestellings

Groete!
Mari
0791122365

Hi julle! Ek het lekker Kondensmelk koekies, Gemmer koekies, Millionaire's Shortbread en nuwe Diabetiese Gesondheids bes...
22/03/2026

Hi julle! Ek het lekker Kondensmelk koekies, Gemmer koekies, Millionaire's Shortbread en nuwe Diabetiese Gesondheids beskuit op die rakke!

My pryse:

Karringmelk beskuit R100/kg
Gesondheids beskuit R150/kg
Kondensmelk koekies R30 n pakkie van 10
Gemmer Koekies R30 n pakkie van 10
Diabetiese Gesondheids beskuit R150/kg
Millionaire's Shortbread R25/2

My beskuit en koekies is altwee beskikbaar by Hemelnektar in Old Tannery gebou Wellington, pryse verskil wel.

Gaan loer gerus in of kontak my vir jou bestelling!

Mari
0791122365

Diabetiese Gesondheids beskuit beskikbaar by Hemelnektar in Old Tannery gebou by Nicolene Steenkamp Immelman R85/500g, g...
02/03/2026

Diabetiese Gesondheids beskuit beskikbaar by Hemelnektar in Old Tannery gebou by Nicolene Steenkamp Immelman R85/500g, gemaak met Volgraan meel, suikervrye muesli en Erythritol suiker vervanger. Bevat neute en sade, geen rosyne. Privaat bestellings kan ook geplaas word by my, Whatsapp my by 0791122365

Hou asb my page dop more, Diabetiese beskuit beskikbaar vanaf more middag by Hemelnektar in Old Tannery gebou, gaan maak...
01/03/2026

Hou asb my page dop more, Diabetiese beskuit beskikbaar vanaf more middag by Hemelnektar in Old Tannery gebou, gaan maak gerus n draai by Nicolene Steenkamp Immelman!

Hallo julle! Ek is druk besig met my beskuit bestellings, ek lewer weer van Woensdag af in die dorp af by jou deur so be...
10/02/2026

Hallo julle! Ek is druk besig met my beskuit bestellings, ek lewer weer van Woensdag af in die dorp af by jou deur so bestel nou vir die lekkerste tuisgebakte beskuit!

Karringmelk beskuit R100/kg
Gesondheidsbeskuit R150/kg

Bestel nou, WhatsApp my by 0791122365 of gaan loer by Nicolene Steenkamp Immelman in by Hemelnektar (Gesondheidsbeskuit R85/500g en Karringmelk beskuit R60/500g)

01/02/2026
Hi julle! My Chilli Chutney is uitverkoop by Hemelnektar, ek pak weer Saterdag die rakke vol! Moet dit nie misloop nie, ...
04/12/2025

Hi julle! My Chilli Chutney is uitverkoop by Hemelnektar, ek pak weer Saterdag die rakke vol! Moet dit nie misloop nie, dit is baie lekker saam met n kaasbord en koekies in hierdie hitte van ons! My beskuit is ook beskikbaar by Print Express Wellington agter Spar

My naweek was besig! En nog ver nie klaar nie 🤣 Eerste 16kg beskuit uit saam met Appelkooskonfyt en Chilli Chutney, vat ...
30/11/2025

My naweek was besig! En nog ver nie klaar nie 🤣 Eerste 16kg beskuit uit saam met Appelkooskonfyt en Chilli Chutney, vat more weer volgende 9kg aan en nog tussendeur flavoured meringues ook maak vir die winkel

Hi julle! My bestellings vir Desember stroom al in so moenie te lank wag nie, ek maak plek vir elke liewe mensie maar ty...
24/11/2025

Hi julle! My bestellings vir Desember stroom al in so moenie te lank wag nie, ek maak plek vir elke liewe mensie maar tyd speel nie altyd lekker saam nie!

Bestel nou jou beskuit om as n oulike Kersgeskenk te gee of om sommer self te geniet!

Karringmelk beskuit R150/1,5kg
Gesondheidsbeskuit R300/2kg

Ek lewer elke dag in Wellington af en dan een keer n maand in Brackenfell/Kraaifontein omgewing, ons kan n dag reel vir die Paarl bestellings ook dan ry ek al my draaie daai dag

WhatsApp my by 0791122365 vir jou bestelling

Groete!
Mari

Address

Grasrug Groep
Malmesbury

Telephone

+27791122365

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mari's Kitchen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mari's Kitchen:

Share