love2bake

love2bake Die kombuis waar kinders kan leer, ontwikkel, speel en ontdek.

Handjies werk hard in die kombuis - ons maak lekker "corn dogs" πŸ‘ŒπŸ»πŸ˜‹
24/09/2023

Handjies werk hard in die kombuis - ons maak lekker "corn dogs" πŸ‘ŒπŸ»πŸ˜‹

'n Groot eer en lekkerte om n VOL bakklassie te hΓͺ vandag.  Hierdie manne mag maar. Terwyl ons wag vir die oond om sy we...
26/04/2023

'n Groot eer en lekkerte om n VOL bakklassie te hΓͺ vandag. Hierdie manne mag maar. Terwyl ons wag vir die oond om sy werk te doen, bou ons sommer malvalekker mannetjies op sosatiestokkies...een op die stokkie, 2 in die mond. 😊

28/02/2023
Vandag het ons lekker gebak en niks gebrou πŸ€ͺDankie MJ vir die mooooooiste Sonneblom. Die manne bederf toe ook sommer die...
10/02/2023

Vandag het ons lekker gebak en niks gebrou πŸ€ͺ
Dankie MJ vir die mooooooiste Sonneblom.
Die manne bederf toe ook sommer die kombuis met skoon skottelgoed πŸ€—

01/02/2023

Gelukkige 51ste verjaarsdag! πŸ₯³

Nog n lekker bakklassie saam hierdie 2 mini-chefs ❀️
12/01/2023

Nog n lekker bakklassie saam hierdie 2 mini-chefs ❀️

"When you learn something, teach. When you get something, give. Just always pay it forward..." πŸ™πŸ»β€οΈ
05/01/2023

"When you learn something, teach. When you get something, give. Just always pay it forward..." πŸ™πŸ»β€οΈ

Kookklassie saam met die maatjies. Hier werk ons nie net nie...ons proe ook πŸ€ͺ
03/01/2023

Kookklassie saam met die maatjies. Hier werk ons nie net nie...ons proe ook πŸ€ͺ

Kookklassies vir die kleinspan - baie meer as net bak en brou πŸ‘¨πŸΌβ€πŸ³πŸ‘©πŸ»β€πŸ³
02/01/2023

Kookklassies vir die kleinspan - baie meer as net bak en brou πŸ‘¨πŸΌβ€πŸ³πŸ‘©πŸ»β€πŸ³

"It does not have to look perfect, as long as it made you feel perfect"
02/01/2023

"It does not have to look perfect, as long as it made you feel perfect"

Gerben besige met die choc-chip koekies! Ons proe gereeld of alles nog in orde is. πŸ€ͺ
02/01/2023

Gerben besige met die choc-chip koekies! Ons proe gereeld of alles nog in orde is. πŸ€ͺ

Plaatkoeke vir Kersfees (of enige rede 😁) @ R160
02/01/2023

Plaatkoeke vir Kersfees (of enige rede 😁)
@ R160

Address

Louterwater

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 15:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 15:00
Friday 09:00 - 15:00

Telephone

+27768822270

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when love2bake posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to love2bake:

Share

Category