Klip-Kers-Mark

Call Directions

Klip-Kers-Mark Klip-Kers-Mark is 'n heerlike , gesellige saam kuier vir die hele gesin waar ons die hele omgewing wil betrek en gemeeskap wil saam trek.

Klip-Kers-Mark is die begin van wonderlike dinge vir 'n klein gemeenskap wat GROOT dinge wil bereik. Die idee van die Kersmark is om plaaslike kuns en kultuur saam te trek en heerlike familie vriendelike atmosfeer te skep waar oud en jonk gemaklik voel om net hulle self te wees. Geleentheid waar jy kan onspan, kuier en sommer jou kers inkopie lys met die helfte kan verklein, want jy kan gedurende die twee dae iets vir almal te koop kry by ons mark. van mooi geskenke tot heerlike gebak vir die vakansie. so maak seker jy kom maak 'n draai by die wonderlike geleentheid>

Address

Klip Kerk
Lichtenburg
2740

Telephone

018 6323463

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klip-Kers-Mark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share