Algerynskraal Padstal

Algerynskraal Padstal Located on a farm along Route 62, about 16Km outside Ladismith on the way to Montague, we pride ours

Besides our traditional farm-style cuisine, we sell a variety of locally produced preserves, olive oil, haberdashery, needlework, artwork, biscuits, etc. We cater for conferences, weddings and family get-togethers.

ALGERYNSKRAAL – Die PadstalDie Padstal is onder nuwe bestuur. Jan Kritzinger is nou self verantwoordelik vir die oorhoof...
18/10/2016

ALGERYNSKRAAL – Die Padstal

Die Padstal is onder nuwe bestuur. Jan Kritzinger is nou self verantwoordelik vir die oorhoofse bestuur van die Padstal. Rika de Lange bestuur dit op ‘n dag-tot-dag basis en maak seker dat ons die beste maaltye, op die beste manier, in die Klein Karoo kry. Beide praat met lof oor wat Arrie-hulle tot stand gebring het, en wil daarop voortbou.

Jan beoog egter om ‘n paar nuwe dingetjies te doen, soos byvoorbeeld

* ‘n groter en beter speelpark vir kinders wat ook plaas- en ander diersoorte gaan insluit
* spesiale funksies en etes vir ou mense in die omgewing
* verbeterde konferensie fasiliteite
* hantering van toergroepe wat in busse opdaag.

Hy wil veral hê Die Padstal moet meer mense by spesiale geleenthede soos Moedersdag en Kersfees kan akkommodeer. Dinge wat reeds verander het is die uitgebreide spyskaart wat ‘n klompie nuwe items insluit. Etes neem nou die vorm van ‘n buffet aan wat dit makliker vir jou maak om op die dinge waarvan jy die meeste hou te konsentreer. Een van die nuwe gebeure is die Boerbok en Slagvee veiling wat deur GWK op 24 November 2016 daar gehou gaan word.

24/09/2015

Address

Algerynskraal
Ladismith
6655

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 15:00

Telephone

028 551 2463

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Algerynskraal Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Algerynskraal Padstal:

Share