Pep's Karoo Deli

Pep's Karoo Deli Kom loer gerus in vir die volgende:....

Biltong
Droëwors
Chilli Bites
3 soorte wors
Patties
Mince
S

Net by Peps Karoo Deli.. Die lekkerste droë wors en biltong!
07/10/2022

Net by Peps Karoo Deli..
Die lekkerste droë wors en biltong!



24/09/2022

Ons het nou nie die "dop" nie, maar defnitief die chop en wors!

Kom loer gerus in om 'n lekker peusel happie te kry vir die Rugby of n chop en wors vir die kole...

Nog vele meer beskikbaar om van te kies by Peps Karoo Deli!

24/09/2022

Dit is Erfenis dag, meer bekend as Braai dag!. Wat beter as om te braai op braai dag met die lekkerste braai pakkies, boerewors, steak, kaas wors en nog vele meer. Ons verkoop ook nou Doring hout en blitz om daardie vure aan te steek.

Kom maak gerus vandag n draai!

Koop meer as R200 en kry `n gratis 2L koeldrank verniet by.Lekker vars biltong, droëwors en chilli bites.  Al is dit net...
23/08/2022

Koop meer as R200 en kry `n gratis 2L koeldrank verniet by.

Lekker vars biltong, droëwors en chilli bites. Al is dit net `n pakkie patties vir `n lekker "burger night". Kom loer gerus is, ons het alles en nog meer...

23/08/2022

Kom loer gerus wat ons het om te daardie braai ekstra lekker te maak.

15/04/2022
15/04/2022

Ons is vandag 15 April oop tot 15:00.
Kom maak gerus n draai en koop daardie vleisie wat jy gister dalk vergeet het...

Soek U ietsie lekker en vinnig vir middag ete?  Kom loer gerus in by ons en kry 1 van ons lekker vars tuisgemaakte boere...
25/03/2022

Soek U ietsie lekker en vinnig vir middag ete? Kom loer gerus in by ons en kry 1 van ons lekker vars tuisgemaakte boerewors rolletjies met n koeldrankie by, slegs vir R20!

Dit is Vrydag, die naweek is hier! Kom maak n draai en kyk gerus wat het ons alles om te bied.   Die lekkerste biltong e...
25/03/2022

Dit is Vrydag, die naweek is hier! Kom maak n draai en kyk gerus wat het ons alles om te bied.

Die lekkerste biltong en droewors sal U laat terug kom vir nog😉

Braai pakkies, Lam tjoppies, boere wors, kaas wors en nog vele meer om van te kies.

As U sukkel om ons te kry, kyk reg langs Maudsegat Restaurant. Ons kan nie gemis word nie.

25/03/2022

Hierdie maand is ons 1 jaar anniversary! Baie dankie vir al ons kliente se ondersteuning deur die jaar, ons hoop op nog vele jare meer!

Dit is naweek en ons rakke is vol lekker vars biltong, droëwors, 3 verskillende soorte wors, braai tjoppies en braai pak...
09/10/2021

Dit is naweek en ons rakke is vol lekker vars biltong, droëwors, 3 verskillende soorte wors, braai tjoppies en braai pakkies!..

Kom maak gerus is draai vir daardie "ietsie oppi kole" teen bekostigbare pryse..

Ons is Sondag 10/10/2021 oop vanaf 9uur tot 1uur.

Moenie vergeet van die ys nie ;)

Vir bestellings kontant gerus Petro op 083 781 7205 om teleurstelling te voorkom.

Dis Erfenis/(meer bekend as) Braai dag môre. Kom kyk gerus wat ons alles op ons rakke het vir `n lekker vleisie op die k...
23/09/2021

Dis Erfenis/(meer bekend as) Braai dag môre.
Kom kyk gerus wat ons alles op ons rakke het vir `n lekker vleisie op die kole!

Ons het groot verskeidenheid van lam tjops tot angel kisses, van hoender sosaties tot skilpadtjies....

Kaas vir die braaibroodtjie En moenie vergeet van die ys vir die glas nie! Ook nou beskikbaar by ons.

Ons is môre oop vanaf 08:30 tot 17:30
Vir na-ure kontak ons gerus op 083 781 7205

Address

Ladismith

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:30
Tuesday 08:30 - 17:30
Wednesday 08:30 - 17:30
Thursday 08:30 - 17:30
Friday 08:30 - 17:30
Saturday 08:30 - 17:30

Telephone

+27837817205

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pep's Karoo Deli posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pep's Karoo Deli:

Share