Nielas Bakkery

Nielas Bakkery Daaglikse vars gebak Nielas Bakkery bestaan reeds sedert 1994. Ons het vars tuis gebak elke dag en gebruik net tradisionele resepte.

Spesialiteitsprodukte:
Boerbeskuit
Tuisgemaakte pasteitjies
Bokkombrood
Outydse brode
Rolletjies

Ons maak ook weer verjaarsdagkoeke

Ons braaistalletjie is elke Vrydag en Saterdag buite Nielas

Daar is ook nou n stalletjie met spesiale koeke en soetgoed elke Vrydag en Saterdag buite Nielas

Onthou more 27 Februarie is nasionale melktertdag. Kom kry jou melktert vir slegs R45
26/02/2017

Onthou more 27 Februarie is nasionale melktertdag. Kom kry jou melktert vir slegs R45

27/12/2016

Onthou om julle platters nie later as Woensdag te bestel vir Nuwejaar nie!

19/12/2016

Ons is oop Kersdag 9:00 tot 18:00.

18/12/2016

Ons maak 20:00 toe.
Vanaf 2 Januarie 2017 maak ons weer 19:00 toe.

Dankie aan elke paar voete wat voor die ou toonbank gestaan het. Die teëls wat so afgeloop is, is n bewys dat ons al vir...
04/12/2016

Dankie aan elke paar voete wat voor die ou toonbank gestaan het. Die teëls wat so afgeloop is, is n bewys dat ons al vir baie jare die beste ondersteuning kry. Te danke aan al ons kliënte en die Here aan ons sy gaan Nielas bakkery sy 23ste jaar in.
Ons waardeer julle!!
Dankie.
Die Geldenhuys familie

24/03/2016

Kom kry jou pakkie HOT X BUNS vir slegs R12.90

15/03/2016

BAKKER
ons is opsoek na 2 bakkers om dadelik te kan begin.
Vir meer inligting kontak Taben: 061 060 4557

24/02/2016

Saterdag, 27 Februarie 2016 is Nasionale Melktertdag. Soos verlede jaar, bemark ons, ons melkterte weer teen 'n spesiale prys van R40.00 per melktert. Die aanbieding geld slegs vir Saterdag, so bestel sommer nou.

Ons is oop tot 18:00. Vars gebak, platters en natuurlik die beste draairoomys.
25/12/2015

Ons is oop tot 18:00. Vars gebak, platters en natuurlik die beste draairoomys.

03/08/2015

Ons het nou ook 'n 9 funksie koffiemasjien aangeskaf, so kom koop 'n heerlike warm koffie of "Hot chocolate" om die koue meer draaglik te maak!

Address

Voortrekkerweg 6
Laaiplek
7365

Opening Hours

Monday 07:00 - 19:00
Tuesday 07:00 - 19:00
Wednesday 07:00 - 19:00
Thursday 07:00 - 19:00
Friday 07:00 - 19:00
Saturday 07:00 - 19:00
Sunday 07:00 - 19:00

Telephone

022 7830456

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nielas Bakkery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Nielas Bakkery:

Share

Category