Gebak en Gebrou

Gebak en Gebrou Royal icing cookies and classes, cakes, cup cakes , Baking supplies and more

18/03/2026
Hi almal, dit is die eerste keer in 'n laaaaaang tyd wat ek weer hier verskein. Net 'n update. Gebak en Gebrou bestaan n...
04/05/2025

Hi almal, dit is die eerste keer in 'n laaaaaang tyd wat ek weer hier verskein. Net 'n update. Gebak en Gebrou bestaan nog maar ons doen glad nie op hierdie stadium meer groot koeke nie. Ons doen net ons Royal Icing koekies , en workshops tot verdere kennis.

Ons het tans ook 'n sister maatskappy geregistreer en begin so jaar terug met die naam Do it all designs

Do it all designs is geskep en begin om my liefde vir arts en crafts en bak saam te smelt. Ons het die naam gekies sodat dit nie net iets spesifieks dek nie maar my wye spektrum van krieatiwiteit.

Ons doen printing op klein skaal maar kan ook help met groot skaal tot op 'n punt.

Asb gaan loer gerus op ons facebook blad, like en share die blad en help my groei sodat ek so veel mensies as moontlik kan laat glimlag met dit wat vir my 'n passie is.

Do it all designs

Last few goodies availableSpoil the kids once more the remainder of the holidays lol.Dis wat oor is van die gebak beskik...
02/01/2025

Last few goodies available
Spoil the kids once more the remainder of the holidays lol.

Dis wat oor is van die gebak beskikbaar.

Goeie naand almal, good evening all. Ek weet hierdie blad is die laaste tyd bietjie stil en min posts word gemaak, die r...
09/12/2024

Goeie naand almal, good evening all.
Ek weet hierdie blad is die laaste tyd bietjie stil en min posts word gemaak, die rede vir dit is dat ek my besigheid bietjie expand het, Julle kan gerus gaan loer op Do it all designs op facebook.

Gaan kyk bietjie wat daar aangaan en like en share asb die blad.

Nee ek het nie ophou bak nie, ek bak steeds, net bietjie minder koeke maar steeds my Royal Icing cookies, hulle is maar my ou baba projek en ek wil nog nie dit los nie.

Baie dankie vir jul ondersteuing gedurende 2024, elke bestelling word opreg waardeer.

As ek enigsins iemand al teleur gestel het, vra ek weer onverskoning en sal ek beter en harder probeer in 2025. :-)

Mag julle 'n wonderlike fees seisoen geniet en julle families koester. Wees veilig en jollig en rus lekker.

Loer gerus hier onder na fotos van 'n paar goedjies wat beskikbaar is tans (deel van Do it all designs) , ons het goedjies vir die mans ook, fotos sal volg op Do it all se blad.

Groete Tanya

Wedding season.....
23/10/2024

Wedding season.....

Kom loer gerus oorkant die munisipaliteit Velddrif. Lekker brood, beskuit, gerookte snoek, VADERSDAG Geskenk ens.
15/06/2024

Kom loer gerus oorkant die munisipaliteit Velddrif. Lekker brood, beskuit, gerookte snoek, VADERSDAG Geskenk ens.

Vadersdag Geskenkies
13/06/2024

Vadersdag Geskenkies

06/05/2024
EASTER COOKIE WORKSHOP
16/03/2024

EASTER COOKIE WORKSHOP

Cookie decorating @ Weskus Mall19 - 22 December 202380 kids in 4 days - so much fun and joy
03/01/2024

Cookie decorating @ Weskus Mall
19 - 22 December 2023
80 kids in 4 days - so much fun and joy

Address

Velddrif
Laaiplek

Opening Hours

Tuesday 10:00 - 17:00
Wednesday 10:00 - 17:00
Thursday 10:00 - 17:00
Friday 10:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:30
13:00 - 16:00

Telephone

+27725048025

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gebak en Gebrou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share