29/06/2023
BELANGRIKE KENNISGEWING:
Aandag, beskuitliefhebbers! π’ Met groot opgewondenheid deel ons met julle ons spinternuwe webstuiste, en daarmee daarmee ons nuwe Facebookblad! Ons kan nie wag vir julle om deel te word van ons gemeenskap nie. πͺβ€οΈ
π βLikeβ ons nuwe Facebook-bladsy en word deel van ons gemeenskap! Gaan kyk gerus op Alettes Rusks
Ons gaan hierdie page binnekort sluit, so moenie uitmis nie! Ons hoop om jou daar te sien.
Besoek ons nuwe webtuiste: www.alettesrusks.co.za