07/05/2026
✨ Hulle sê jy kan nie geluk koop nie… maar jy kan stuffed koekies maak, en dis basically dieselfde ding 😏✨
150 koekies gebak, done and dusted vir Moedersdag en paar vir my pa se 60ste verjaarsdag🩷👌
Dis lank laas wat ek hierdie lekker stuffed koekies gebak het, en ek het vergeet hoe lekker dit is om weer in die kombuis terug te wees, om te bak natuurlik😉
Soet Genade is weer aan die bak, en hierdie stuffed koekies kom met baie liefde en heeltemal te veel “net nog een” energie 🤭
Dis goed om terug te wees waar die oond warm is en die koekies nooit lank hou nie 🫶🏼🍪