20/11/2015
More FACEBOOK en weet dis moeilik om op oomblik te help . Namems die Dankbaarheid Projek wat vanaf 2010 Bestaan is dit moeilik om te vra . God is ons genadig en met Hulp van Engele so jy self kan ons 'n verskil maak in ander se lewens.
Elke klein donasie help groot , so dankbaar vir die hulp wat jy as mens aan ons bied.
Dankbaarheid Projek is Afhanklik van elke omgee en skenking en donasies en borgskap . .
Neem ons hand en gebede , stap een dag saam ons projek en sien die klein verskil wat ons maak wys groot vreugde en dankbaarheid om baie bejaardes. Gestremdes. Mishandelde vrouens kinders ..
Beste gevoel ooit om 'n TRAAN van blydskap op daardie minderbevooregte mensie se gesig te kan sien.
Ek vra vir God om Engele te stuur oor die Dankbaarheid Projek se werk te seen met meer omgee en ope hande en harte ..
Dankie Magda Brill (Liefste Moeder wat altyd op Facebook my gebless het vir al die uitreikings) vandag leef moeder saam Jesus maar ek weet moeder is my Engel vir omgee.
Vrywilligheid doen ons iets vir die Gemeentskap slegs 'n Dankie , Drukkie en Glimlag is meer weird . ..
6:12:36 AM Fri, Nov 20, 2015