Krummelz & Kantjiez

Krummelz & Kantjiez Hand gemaak met liefde... Kleinkoekies, beskuit, geleentheidskoekies, petit fours, cake pops en naal

Vir bestellings van enige Krummelz en Kantjiez produkte, kontak Sarah Donald: 0828775093, stuur `n boodskap via Facebook of email: [email protected]

๐—ฅ๐˜‚๐—ด๐—ด๐—ฒ๐—ฟ๐—ช๐—ฒ๐—ฎ๐—ฟ ยฎ ๐—ธ๐—น๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฑ๐—ฟ๐—ฎ๐—ด ๐—ฏ๐—ฒ๐˜€๐—ธ๐—ถ๐—ธ๐—ฏ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟRuggerWear ยฎ - Gemaak vir boerdery, bos- en losiesdrag, korporatief, konstruksie en ont...
15/02/2021

๐—ฅ๐˜‚๐—ด๐—ด๐—ฒ๐—ฟ๐—ช๐—ฒ๐—ฎ๐—ฟ ยฎ ๐—ธ๐—น๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฑ๐—ฟ๐—ฎ๐—ด ๐—ฏ๐—ฒ๐˜€๐—ธ๐—ถ๐—ธ๐—ฏ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ
RuggerWear ยฎ - Gemaak vir boerdery, bos- en losiesdrag, korporatief, konstruksie en ontspanning.
๐˜’๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ต๐˜ข๐˜ฌ ๐˜จ๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ถ๐˜ด ๐˜ท๐˜ช๐˜ณ '๐˜ฏ ๐˜ฌ๐˜ข๐˜ต๐˜ข๐˜ญ๐˜ฐ๐˜จ๐˜ถ๐˜ด ๐˜ฆ๐˜ฏ ๐˜ฑ๐˜ณ๐˜บ๐˜ด๐˜ญ๐˜บ๐˜ด.

๐—ฅ๐˜‚๐—ด๐—ด๐—ฒ๐—ฟ๐—ช๐—ฒ๐—ฎ๐—ฟ ยฎ ๐—ฐ๐—น๐—ผ๐˜๐—ต๐—ถ๐—ป๐—ด ๐—ฎ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ถ๐—น๐—ฎ๐—ฏ๐—น๐—ฒ
RuggerWear ยฎ - Made for farming, bush and lodge wear, corporate, construction and leisure.
๐˜๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ญ ๐˜ง๐˜ณ๐˜ฆ๐˜ฆ ๐˜ต๐˜ฐ ๐˜ค๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ต๐˜ข๐˜ค๐˜ต ๐˜ถ๐˜ด ๐˜ง๐˜ฐ๐˜ณ ๐˜ข ๐˜ค๐˜ข๐˜ต๐˜ข๐˜ญ๐˜ฐ๐˜จ ๐˜ข๐˜ฏ๐˜ฅ ๐˜ฑ๐˜ณ๐˜ช๐˜ค๐˜ฆ ๐˜ญ๐˜ช๐˜ด๐˜ต.

๐—ฅ๐˜‚๐—ด๐—ด๐—ฒ๐—ฑ๐—ช๐—ฒ๐—ฎ๐—ฟ ยฎ ๐—–๐—น๐—ผ๐˜๐—ต๐—ถ๐—ป๐—ด available, call us for a quote or to place your order ๐Ÿ˜ƒ

Is dit 'n dogtertjie of 'n seuntjie? Kry hierdie oulike Sugar Cookies vir 'n vriendin se "Gender Reveal" partytjie! ๐ŸŽ‰
27/07/2020

Is dit 'n dogtertjie of 'n seuntjie? Kry hierdie oulike Sugar Cookies vir 'n vriendin se "Gender Reveal" partytjie! ๐ŸŽ‰

Verjaar jou kleinding? Bederf hulle met oulike persoonlike Sugar Cookies!Blaai deur ons Facebook blad vir nog meer idees...
27/07/2020

Verjaar jou kleinding? Bederf hulle met oulike persoonlike Sugar Cookies!

Blaai deur ons Facebook blad vir nog meer idees of stuur vir ons jou eie.

Mooiste sagte groen baba koekies. Vir Sugar Cookie bestellings, kontak ons gerus!
27/07/2020

Mooiste sagte groen baba koekies.

Vir Sugar Cookie bestellings, kontak ons gerus!

"๐‘Œ๐‘œ๐‘ข'๐‘Ÿ๐‘’ ๐‘œ๐‘“๐‘“ ๐‘ก๐‘œ ๐‘”๐‘Ÿ๐‘’๐‘Ž๐‘ก ๐‘๐‘™๐‘Ž๐‘๐‘’๐‘ , ๐‘‡๐‘œ๐‘‘๐‘Ž๐‘ฆ ๐‘–๐‘  ๐‘ฆ๐‘œ๐‘ข๐‘Ÿ ๐‘‘๐‘Ž๐‘ฆ! ๐‘Œ๐‘œ๐‘ข๐‘Ÿ ๐‘š๐‘œ๐‘ข๐‘›๐‘ก๐‘Ž๐‘–๐‘› ๐‘–๐‘  ๐‘ค๐‘Ž๐‘–๐‘ก๐‘–๐‘›๐‘”, ๐‘†๐‘œ... ๐‘”๐‘’๐‘ก ๐‘œ๐‘› ๐‘ฆ๐‘œ๐‘ข๐‘Ÿ ๐‘ค๐‘Ž๐‘ฆ!"Oulike Dr. Seuss koekie...
27/07/2020

"๐‘Œ๐‘œ๐‘ข'๐‘Ÿ๐‘’ ๐‘œ๐‘“๐‘“ ๐‘ก๐‘œ ๐‘”๐‘Ÿ๐‘’๐‘Ž๐‘ก ๐‘๐‘™๐‘Ž๐‘๐‘’๐‘ , ๐‘‡๐‘œ๐‘‘๐‘Ž๐‘ฆ ๐‘–๐‘  ๐‘ฆ๐‘œ๐‘ข๐‘Ÿ ๐‘‘๐‘Ž๐‘ฆ! ๐‘Œ๐‘œ๐‘ข๐‘Ÿ ๐‘š๐‘œ๐‘ข๐‘›๐‘ก๐‘Ž๐‘–๐‘› ๐‘–๐‘  ๐‘ค๐‘Ž๐‘–๐‘ก๐‘–๐‘›๐‘”, ๐‘†๐‘œ... ๐‘”๐‘’๐‘ก ๐‘œ๐‘› ๐‘ฆ๐‘œ๐‘ข๐‘Ÿ ๐‘ค๐‘Ž๐‘ฆ!"

Oulike Dr. Seuss koekies vir 'n kinderpartytjie. Was soveel pret om met die kuns styl te speel!

Ons het vandag Lockdown Frozen partytjie gehou oir die foon vir die kleinspan in die Kaap! โ˜ƒ๏ธ๐ŸŽ‚
17/04/2020

Ons het vandag Lockdown Frozen partytjie gehou oir die foon vir die kleinspan in die Kaap! โ˜ƒ๏ธ๐ŸŽ‚

Oulike geskenk vir sussies wat saam verjaar! ๐ŸŽ๐ŸŽ‰   Vakman: Sarah Donald
15/04/2020

Oulike geskenk vir sussies wat saam verjaar! ๐ŸŽ๐ŸŽ‰



Vakman: Sarah Donald

โ€œTime spent with cats is never wasted.โ€   Vakman: Sarah Donald
15/04/2020

โ€œTime spent with cats is never wasted.โ€



Vakman: Sarah Donald

Die modieus seekoei is reg om langs die swembad te lรช en bak ๐Ÿฆ›โ˜€๏ธ   Vakman: Sarah Donald
15/04/2020

Die modieus seekoei is reg om langs die swembad te lรช en bak ๐Ÿฆ›โ˜€๏ธ



Vakman: Sarah Donald

Watter kind sal nou nie so groot sagte Drakie wil hรช nie? ๐Ÿ˜‰   Vakman: Sarah Donald
15/04/2020

Watter kind sal nou nie so groot sagte Drakie wil hรช nie? ๐Ÿ˜‰



Vakman: Sarah Donald

Hierdie beer is reg om COVID te beveg!
14/04/2020

Hierdie beer is reg om COVID te beveg!

Tydens die lockdown moet mens darem maar kreatief probeer bly! Vandag het ons 'n kwarantyn verjaarsdag gehou met 'n lekk...
14/04/2020

Tydens die lockdown moet mens darem maar kreatief probeer bly! Vandag het ons 'n kwarantyn verjaarsdag gehou met 'n lekker koffie koek vol bederfies ๐Ÿ˜‹๐Ÿซ๐Ÿช

Address

8 Sandash Street, Rangeview Ext. 4
Krugersdorp
1739

Telephone

+27845929059

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Krummelz & Kantjiez posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Krummelz & Kantjiez:

Share

Category