21/08/2026
Vrydag-bederf !!
Wat is nou lekkerder op ’n Vrydagmiddag as ’n vars Suurdeeg Broodjie met geurige olyfolie? 😍
Bros Kors aan die buitekant, sag en heerlik binne… skeur ’n stukkie af, doop dit in die olyfolie en geniet!
Dis die klein lekkertes wat ’n Vrydag spesiaal maak!