30/11/2022
Visit us at our new location 🏠
Info via whatsapp: 0742341799
Ons het verhuis, om n beter prys vir ons kliente te kan gee op ons produkte omdat ons nie huur hoef te betaal nie. Ons wil dus nie ons private adress op facebook adverteer nie. Ons glo u sal verstaan en ons dank u byvoorbaat.