Al TE Lekker

Al TE Lekker Senior-opheffingsprojek:
‘n Spasie vir Seniors om ou talente en gawes af te stof en weer in te span.

Ons kan nie wag om die 3 De Desember by Oase Somersmark uit te stal nie! Maak seker jy mis nie die dag nie, dis perfek v...
22/11/2022

Ons kan nie wag om die 3 De Desember by Oase Somersmark uit te stal nie! Maak seker jy mis nie die dag nie, dis perfek vir die hele familie.🌿

Perfekte happie vir enige geleentheid. Kry ons produkte by  en  of kontak ons by 082 327 8939.
15/02/2022

Perfekte happie vir enige geleentheid.

Kry ons produkte by en of kontak ons by 082 327 8939.

Met die feestyd om die draai is daar niks meer gepas as ń vrugtekoek.Hetsy jy dit as ń geskenk vir iemand koop, of somme...
16/11/2021

Met die feestyd om die draai is daar niks meer gepas as ń vrugtekoek.

Hetsy jy dit as ń geskenk vir iemand koop, of sommer net jouself wil bederf - gaan jy nie beter kry nie.

Bestel vir jou deur 082 327 8939 te kontak.

Ons klein vrugtekoek is R60 en ons groot vrugtekoek is R250.

Al ons produkte by Al Te Lekker is gemaak met passie en baie liefde.Daarom glo ons regtig ons het van dié beste produkte...
08/11/2021

Al ons produkte by Al Te Lekker is gemaak met passie en baie liefde.

Daarom glo ons regtig ons het van dié beste produkte op die mark.

Bestel vandag nog van ons produkte vir jou dan proe jy hoekom ons so sê.

Kontak 082 327 8939 vir jou bestelling.

14/10/2021

Ontmoet die AL TE LEKKER span.

In die volgende paar dae gaan ons bietjie meer wys wat in die Al Te Lekker bakkery aangaan.

Terwyl julle ons leer ken, bestel sommer van ons produkte.

Kontak 082 327 8939 vir jou bestelling.

Ons Chocolate Chip Koekies stel nooit teleur nie.Bestel vir jou ń pakkie van 10 koekies in vir slegs R30. Kontak ons vir...
13/09/2021

Ons Chocolate Chip Koekies stel nooit teleur nie.

Bestel vir jou ń pakkie van 10 koekies in vir slegs R30.

Kontak ons vir jou bestelling.

082 327 8939

Lekker, lekkerder, Al TE LEKKERSTE!Bestel vir jou Al te Lekker produkte deur 082 327 8939 te kontak.
02/09/2021

Lekker, lekkerder, Al TE LEKKERSTE!

Bestel vir jou Al te Lekker produkte deur 082 327 8939 te kontak.

Spicy-fig konfyt.Die perfekte kombinasie tussen soet en kruierig.
27/08/2021

Spicy-fig konfyt.

Die perfekte kombinasie tussen soet en kruierig.

Appelkooskonfyt. Elke happie laat jou voel of jy by Ouma kuier.
20/08/2021

Appelkooskonfyt.

Elke happie laat jou voel of jy by Ouma kuier.

Ons lekker druiwe konfyt.Slegs vir R60 kan jy jouself bederf.
17/08/2021

Ons lekker druiwe konfyt.

Slegs vir R60 kan jy jouself bederf.

Moerbei Konfyt. Al ons konfyte kos dieselfde. Die lekkerste R60 wat jy kan spandeer.
12/08/2021

Moerbei Konfyt.

Al ons konfyte kos dieselfde. Die lekkerste R60 wat jy kan spandeer.

Wat is ń piekniek sonder vars gebakte brood en AL TE LEKKER perskekonfyt?Perskekonfyt: R60
08/08/2021

Wat is ń piekniek sonder vars gebakte brood en AL TE LEKKER perskekonfyt?

Perskekonfyt: R60

Address

Klerksdorp SP

Telephone

+27823278939

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Al TE Lekker posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category