Safrican Treats

Safrican Treats A home based baking business that believes in delivering the best tasting cakes you can find! Hi There!!! My name is Jackie Naude.

I am South African and would like to introduce you to some of my countries favourite treats. Melk-tert (milktart), Jan-Ellis poedings (Malva pudding), Koeksisters (still looking for an English name), Ystervarkies (Lemmingtons) and so much more! Please call me and lets talk TREATS!!!

  Jesus vir my talente en die liefde wat ek het vir als wat U op my pad sit. Nog gelukkige kliënte wat nie net iets lekk...
13/04/2025

Jesus vir my talente en die liefde wat ek het vir als wat U op my pad sit. Nog gelukkige kliënte wat nie net iets lekkers eet maar ook kry waarvoor hulle gevra het. # bak vanaf Reebok.
Jackie Naude 0713655351

Ek is so dankbaar uit my hart uit om so gebless te wees met n talent wat ek elke dag kan uitleef. Hulle sê, n jakkels pr...
03/03/2025

Ek is so dankbaar uit my hart uit om so gebless te wees met n talent wat ek elke dag kan uitleef. Hulle sê, n jakkels prys nie sy eie stert maar vanoggend voel my hart goed as n kliënt vir my so boodskap stuur. Dankie vir almal se lojale ondersteuning.
vanaf Reebok
Jackie 0713655351

So geseënd om my liefde vir gebak uit te leef. So tussen als deur is dit my plek waar ek kan de-stress. Dankie vir almal...
23/02/2025

So geseënd om my liefde vir gebak uit te leef. So tussen als deur is dit my plek waar ek kan de-stress. Dankie vir almal se ondersteuning die laaste 2 weke.
# Bak vanaf Reebok
Jackie 0713655351

Gebak van 8ste feb 2025. Dankie vir al die lojale ondersteuning. # Bak vanaf Reebok # Jackie 0713655351
10/02/2025

Gebak van 8ste feb 2025. Dankie vir al die lojale ondersteuning.
# Bak vanaf Reebok
# Jackie 0713655351

Begin van 2025 se gebak. Dankie vir almal se lojale ondersteuning en mag ons lekker koek bak en eet!!!Bak vanaf Reebok #...
27/01/2025

Begin van 2025 se gebak. Dankie vir almal se lojale ondersteuning en mag ons lekker koek bak en eet!!!
Bak vanaf Reebok # 0713655351

Nuwe gebak, was lekker so tussen als deur waarmee ek besig is. Bak vanaf my huis in @ Reebok!! Kontak my Jackie 07136553...
28/10/2024

Nuwe gebak, was lekker so tussen als deur waarmee ek besig is. Bak vanaf my huis in @ Reebok!! Kontak my Jackie 0713655351

30/09/2024
Lief vir wat ek doen. Bak vanaf Reebok/Kleinbrak. Kontak my Jackie op 0713655351.
30/09/2024

Lief vir wat ek doen. Bak vanaf Reebok/Kleinbrak. Kontak my Jackie op 0713655351.

Yummy peppa pig cupcakes. # x6 was gemaak diabeties vriendelik...res vir maaitjies!! Dan my eie quilty free kaaskoek.......
26/08/2024

Yummy peppa pig cupcakes.
# x6 was gemaak diabeties vriendelik...res vir maaitjies!! Dan my eie quilty free kaaskoek....lekker en romerig en nie vol slegte suiker of middels!!!
Jackie 0713655351

Love wat ek doen!!!Bak vanaf my huis In Reebok/Kleinbrak!!Die naweek se werk!! Jackie by 0713655351. # Brownie koek met ...
19/08/2024

Love wat ek doen!!!
Bak vanaf my huis In Reebok/Kleinbrak!!
Die naweek se werk!! Jackie by 0713655351.
# Brownie koek met bruin en wit caramel geur chocolate mousse lae met ganache!!

Address

Dik-dik Crescent
Klein-Brakrivier
6503

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 15:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Safrican Treats posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Safrican Treats:

Share

Category